Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Northern Suburbs

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Suburbs bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 495 resensies.

Century City, Noordelike Voorstede

Cape Town City Apartment

"Lieflike omgewing, steeds naby genoeg aan alles."

Monte Vista, Noordelike Voorstede

Rotterdam Cottage

"Love the area, in between distances to visit."

Plattekloof, Noordelike Voorstede

The Thorn Tree

"Boomryke en goed versorgde en veilige woongebied."

Brackenfell, Noordelike Voorstede

Morgenzicht B&B

"Ons eerste keer in die Kaap. Vanaf Brackenfell kon ons vinnig op die snelweg kom. Baie naby die lughawe ook. "

Stellenberg, Noordelike Voorstede

Nassau Self Catering

"Stellenberg is very close the Tygervalley Shopping Mall."

Panorama, Noordelike Voorstede

Getaway Self-Catering Panorama

"Panorama is a safe and quiet neighbourhood/suburb and would certainly consider settling there."

Century City, Noordelike Voorstede

KnightsBridge 407

"Veilig, skoon, genoeg vermaak, en Uber was altyd geredelik beskikbaar."

Century City, Noordelike Voorstede

305 Coral Bougain Villas

"Town planning par excellence, very well organised!"

Brackenfell, Noordelike Voorstede

Amru Guesthouse

"Nice area to travel for business."

Stellenberg, Noordelike Voorstede

Nassau Self Catering

"Stellenberg is gerieflik geleë as mens inkopies wil doen, maar dis op sigself nie 'n toeristebestemming nie."

Rosendal, Noordelike Voorstede

Lekkerbly Bellville

"Ons was verras met die diens wat ons ontvang het. Dit was skoon, netjies en die ontvangs was uitstekend."

Brackenfell, Noordelike Voorstede

Aristea Cottage

"Baie veilig gevoel en dis 'n mooi woonbuurt en omgewing."

Stellenryk, Noordelike Voorstede

De Vie Akkommodasie

"I`m totally new to the area. It looks quiet and beautiful. Hope to stay there more frequent."

Century City, Noordelike Voorstede

Cape Town City Apartment

"Suitable for family or business, located in a safe, clean and vibrant setting."

Century City, Noordelike Voorstede

305 Coral Bougain Villas

"Lekker geleë naby Canal Walk, maar beter vir 'n besigheidsreis as vir 'n toeristebestemming. Dit gesê, is alles lekker naby mekaar in Kaapstad en as sulks 'n baie lekker bestemming."

Stellenryk, Noordelike Voorstede

De Vie Akkommodasie

"Ek sal dit aanbeveel aan al ons vriende."

Stellenberg, Noordelike Voorstede

Nassau Self Catering

"Nice and close to Tygervalley Shopping Centre."

Edgemead, Noordelike Voorstede

Lemon Tree Cottage

"It is a lovely, quiet little suburb and lovely to take a stroll at night, after a long day at work, or travelling around the City."

Edgemead, Noordelike Voorstede

Lemon Tree Cottage

"A very safe and clean suburb to live in."

Stellenryk, Noordelike Voorstede

De Vie Akkommodasie

"Central location, easy access from the N1."

Plattekloof, Noordelike Voorstede

Home to Home

"Mooi plek, veilig en sentraal."

Plattekloof, Noordelike Voorstede

Mountain Sunsets Self-catering Accommodation

"Plattekloof is na-genoeg aan enige aantreklikheid in die Kaap. Maar die woonbuurt is lekker stil en rustig."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem