Geverifieerde Resensie
Noordwes
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Noordwes bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 2720 resensies.
"Die area is pragtig die natuurskoon was ongelooflik. Ek was mal oor die uitsig en die stilte."
"Daar is 'n winkelsentrum wat aan al mens se behoeftes sal voorsien met 'n groot Spar en Wimpy, ens."
"Vryburg is 'n lekker plattelandse dorp met genoeg winkels dat mens nie na groter plekke hoef te gaan nie."
"Brits word te min geadverteer en dit is wonderlike area om net vir 'n vinnige naweek weg te breek vanaf Gauteng."
"Die paaie in die dorp is soos meeste plattelandse dorpe erg vervalle ... wat regtig 'n jammerte is, want dis 'n mooi deel van ons land!"
Sentraal Potchefstroom, Noordwes
De Tuiz Huis Guest House"Ons het BAIE verdwaal, vind die inligtingsborde heeltemal te min! Die universiteit kan meer prominent aangedui word, siende dat so baie mense dit juis wil besoek, en daarom die dorp binnekom ..."
" It is a very beautiful area,with veggie and fruits markets, parks and the huge dam - I felt like Gauteng was miles away, which is a good thing. "
"The place was beautiful. We will definitely visit again. We visited lots of places and really admire nature. "