Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4203 resensies.
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Beau Vista no 4"Excellent location. Central to Margate an Shelley Beach."
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
Anthurium 788"Heerlik sentraal tussen en naby al die strande en interessante plekke, maar tog nie midde in die woeligheid nie."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 10"Pragtige natuurtonele. Wonderlike vakansiedorpie. Sal weer teruggaan. Ons vakansie was egter heeltemaal te kort!"
Meer-en-See, Ontsnap Uit Durban
The Crayzee Fish Guest House"Neem sonbrandroom saam. Dis warem daar."
"Die lekkerste plek om die see en die son te geniet in die hartjie van die winter sonder om gesteur te word deur massas mense."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 7"Elke persoon moet St Lucia ervaar vir hulself."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 17"Het lekker gerus en is sommer naby alles. Puik plekkie vir enige iemand wat wil rus. Sal weer hulle diens gebruik."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
The Bridge 19 Self-catering"Dit is die mooiste plek! Die bome is almal gemerk met name op wat vir my baie goed was, want ek hou daarvan om te leer van nuwe boomsoorte wat ek nie ken nie. En die diere! Ons het tot renosters gesien!"
"Ballito as vakansie bestemming is een groot plesier. Van vriendelikheid, netheid van strande, sekuriteit en verblyf kon ek niks fout vind mee nie."
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
Ramsgate Palms 2"Ons familie hou al vir 7 jaar vakansie in die Ramsgate omgewing en Ramsgate se Blue Lagoon Beach is elke keer ons strand van keuse. Dis skoon, gerieflik en ontspannend, sekuriteit is tops asook polisie wat gereeld patrolleer, lieflike uitstallings, karwagte, wegneem etes - die Cheese Burger is "to die for" met die restaurant en cocktail deck wat die lekkerste kos en cocktails bedien met goeie gasvryheid en 'n warm vriendelike vibe! Lieflike skoon strand met wandel paadjies na woonstelle, braai areas asook die immer gewilde Waffle House! "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Oppi Rotse"Heerlike dorpie om heeldag in rond te drentel."
"Hilton is goed geleë, naby die hoofweg wat dit maklik maak om byvoorbeeld by Hillcrest uit te kom, naby aan skole en lekker kleiner sentrums en eetplekkies in die nabye omgewing."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Dit is besonders mooi en daar is genoeg om te doen!"
Ifafa Strand, Ontsnap Uit Durban
Club Marina"It is fine for our family when we have family events like we did this time at Mthwalume, Qoloqolo Tribal Authority. Otherwise, Club Marina is in the middle of nowhere."
"Mooi strand met lang afstande om te loop langs die see. Weg van die groot gejaag."
Margate Beach, Ontsnap Uit Durban
Arabella No.2"Groepe mense wat sit en drink en dans en in die lagoon urineer. As mamma wat met haar kinderd op die strand gaan stap, voel jy onveilig om verby hulle te stap terug huis toe."