Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Faerie Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
Adelante Self Catering"We were just passing through Pretoria as we had to visit one of the Embassies. I believe there is quite a lot to see in the area and it could be an interesting place to visit. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Parys is pragtig met al sy winkels en besienswaardighede . "
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The River Cottage"Nie veel van die dorp gesien nie, maar die paar restaurante waar ons was, was uitstekend."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Adato Guest House"Ons besoek Potch. net met aardklop en is so tevrede met die ligging. Kan en gaan Adato aanbeveel."
Queenswood, Ontsnap Uit Johannesburg
Queensrest"Ons was drie groot mans, maar sou verkies het om in een eenheid te bly met private kamers. Miskien beter om die heel groot eenheid in 'n drieslaapkamer-eenheid te omskep."
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Huys ten Bosch Guest House"Studente baie lawaaierig deur die nag, veral vrydagaand."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Aqua View Riverside Guesthouse"'n Lekker rondloop plek met baie "window shopping"."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Annies Boutique Guest House & Garden Spa"Baie lekker plek met baie om te doen in en rondom."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Lekker naweek wegbreek as jy in Johannesburg of Pretoria woon."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Schoemansville is a beautiful and very central area - close to boats, shops and other activities. I am surely coming back to the area."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Foreva Wild"Dit is wonderlik dat die groot vyf binne 'n uur se ry bereikbaar is."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Baie lekker dorp om te gaan ontspan. Lekker eetplekke en klomp goed om mens mee besig te hou. Dis verseker 'n moet om te gaan besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Die restaurant O's was 'n wonderlike ervaring, nie net die kos nie, maar ook die pragtige bome langs die Vaalrivier. Ons kom weer!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Beka Idube"Gaan besoek gerus Mystic Monkeys and Feathered Creatures Zoo. Dit is 'n wonderlike, skoon en netjiese privaat dieretuin met omtrent alle moontlike ape, voëls en wilde katte daar te sien."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa la Gracia"Ek het deur Kroonstad gery en wat opgeval het is die swak toestand van die teerstrate en ten spyte van die droogte lekkende pype op pad na my verblyf. My indruk van die Kroonstad mense is dat hulle vriendelik en gasvry is en ek sal graag meer tyd met 'n volgende besoek wil spandeer."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"A lovely place to take a break!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Kwalata Game Lodge"Wildritte was lekker! Area was skoon en netjies. Diere volop."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
186Ridge"Muckleneuk is sentraal geleë met 'n Spar net oor die bult en die Brooklyn-inkopiesentrum net 'n paar km weg."
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Dit is kommerwekkend om te sien elke tweede eiendom is in die mark. Iets is besig om in die omgewing te gebeur. Die sekuriteit by Kosmos Village was dierbare goeie mense, hulle was baie professioneel en is baie vriendelik en aangename mense."
Oude Dorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Ek wil net baie dankie sê vir LekkeSlaap en vir Bietjie Bosveld. Ons het lekker gerus en het die naweek baie geniet en sal beslis dit weer doen."