Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"Daar is baie uitheemse plantegroei (veral Pompoms) wat die hele natuurskoon oorneem, so dit sal goed wees as Dinokeng kan werkmaak daarvan."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Cayail Bush Lodge

"A 45-minute trip from Pretoria with the possibility of viewing the big 5! What more could you want? The variety of accommodation available in Dinokeng caters to all requirements."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

YS Bos Hys

"Ongelukkig te naby aan Hammanskraal en 'n mens hoor hulle musiek in die aand in plaas van die natuur. Dit is beter om aan die Ooste kant te bly wat baie verder weg is."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Nehema Manor

"Paaie sleg en geen lyne nie. Kan gevaarlik vir padgebruikers wees. Mense wat langs pad by damwal verkoop is baie drukkerig en probeer om in motor hulle goed te druk en dan geld te soek. Bietjie ongemaklik daar."

Reitz, Ontsnap Uit Johannesburg

De Buck Guest Farm

"Niks gaan aan daar by Reitz nie. De Buck is rustig en heerlik maar daguitstappies na Reitz kan nie juis aanbeveel word nie."

Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg

Dolphin Whisper Guest House & Spa

"Interesting and beautiful. Love the history and the small-town feel."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Muqurati Lodge

"Thank you for making it an organized and well looked after reserve."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Waterside Rest Cottage

"Rustige atmosfeer met baie om te sien en te doen en naby genoeg vanaf die stad - nie lang reis tyd nie."

Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg

Cullinan Diamond Lodge

"Was laas daar in 2018. Dit was stunning. Maar dit het so versleg. Diens is so swak."

Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg

Vaal Delta - Lakeview on Vaal

"If not for the pubs and restaurants, we would not even have stayed the night."

Reitz, Ontsnap Uit Johannesburg

Oak Ridge

"Reitz is 'n kleindorpie, en soos tipiese klein Vrystaatse dorpies nou nie vreeslik toegerus met winkels of beskikbare dienste nie, maar as mens juis lus is om uit die stad te kom is dit ideaal. Dis naby aan Bethlehem wat wel 'n mall het en ook nie te ver van Clarens af nie. Dis nie die tipe dorpie waar mens in die strate rondstap nie, maar by Hoog in die Takke het dit gevoel of ons op 'n plaas bly met 'n pragtige uitsig. So die dorp se tekortkominge pla glad nie."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Dit word goed instand gehou. Kan Dinokeng beslis aanbeveel. Die "selfry"-tye moet net in die somer aangepas word om kanse vir wild soos leeus te verbeter. 6 tot 6 in die somer werk nie."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rotary Place

"Pragtige dorpie langs die Vaalrivier. "

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Dinokeng is vir seker oordadig met hul voorstelling as 'n "Big 5 Resort". Onduidelik of die "Big 5" in privaatkampe is of wel versprei is oor die hele reservaat. Verder word daar duidelik nie veel aandag geskenk aan die paaie nie wat mens laat wonder waarvoor die permitgelde gebruik word? Dit is 'n jammerte want die privaatkampe behoort meer mense te kry as die reservaat self bietjie verbeter word."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Milorho Lodge

"Pure bliss. Amazing views, fresh air. "

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Aloe Haven

"Mooi roete vanaf Parys na Potchefstroom."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"I always do two day stay and that seems not enough. There is so much more than it is offering. I would have loved to visit the brewery and eat at a nice restaurant, but after seeing five lions close to my campsite and hearing one roar at night, I was not brave to drive around."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Benlize Lodge

"Nice place to go for a holiday. Home away from home."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Nyani Lodge

"Gerieflik naby Pretoria. Almal baie vriendelik en bereid om te help by die hekke. Baie diere gesien."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Hunters Pride 35

"Die selfrit-kaart en aanwysings kort bietjie wer. Dit is nogal deurmekaar en het verwag om meer wild te sien. Anders is Dinokeng 'n lieflike plek om te gaan ontspan. Sal weer gaan."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

3023 Kingfisher

"Ken Parys goed. Het heerlik by O's gaan eet een aand. Kan dit ten sterkste aanbeveel."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Abelia Guest Rooms

"Ons het nie kans gekry om by die oulike winkels en restaurant 'n draai te maak nie, maar sou dit regtig graag nog wou doen."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Riverbush Lodge

"Die rivier is indrukwekkend. Die dorp self is bietjie verwaarloos."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang