Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Camelot Guest House & Apartments"Baie moeilk om te sê of Potch voldoen aan 'n toeristedorp se kriteria. Ons was hier tuis om ons dogter se finale-jaarsdinee by te woon. Ons besoek Potch hoofsaaklik as gevolg van ons kinders wat daar studeer. Ek dink Potch sal beslis beskik oor heelwat besienswaardighede wat die besoek aan Potch onvergeetlik sal maak."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Kaleb Landgoed Gastehuis"I'm would definitely book this place in December."
Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg
13 Hobson"Visit Secunda, it's a nice friendly place. You would feel very safe and secure."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Loved the self-drive route! The map is also very helpful in finding certain animals. The staff at the gate was very helpful and friendly. "
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Road are very bad, full of pot holes."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"Klein plekkie. Baie mooi natuur maar geen winkels nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Parys is 'n lekker wegbreek van die besige stad en 'n kort uur se ry vanaf Johannesburg. Daar is baie om te doen en te sien. Definitief 'n rustige vakansie of naweek opsie."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Gaste Plaashuis Oudevlei"Dis my geboorte dorp. Ek het skool gegaan daar en ken Potch baie goed. Die paaie is beroerd. Jy moet soos in Top Gun ry tussen die slaggate. Belaglik."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Cynthia's Country Stay"'n Wegbreek vir enige persoon wat alles en wat nog bied in die omgewing, alles binne 'n radius van maksimum 20 km. Akkommodasie beskikbaar wat elke sak pas, ongeag, die omgewing en rustigheid is goud werd."
Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg
19th on Bloekom"For business sure, it's not a holiday destination."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hanati Chalets"Dalk was ons net ongelukkig, maar ons het nie baie wild gesien nie, selfs nie op die begeleide wildsrit nie."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Meadows Apartments"Potchefstroom is a great travel destination with many landmarks and great tourism attraction destinations."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"It is fine for a one day stay, wouldn't recommend it for longer stays."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Die area om Rustenburg is mooi die dorp self is nie ideaal nie."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Angel Oak Guesthouse"We have never been to Brits but the accommodation made us to think twice about the place. You will see us again in future."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Bekende toeriste aantrekking en vakansiegevoel heel jaar."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The Oak Potch"Uitstekend vir ouers om vir studente te kom kuier."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Halfway There Game Lodge"ñ Goeie belegging in Gauteng, miskien effens duur vir die ingang in die reservaat in en dan moet jy nog by sommige van die binneste hekke ekstra betaal, soos om na Veldjie rondom in te gaan."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Ideale wegkom plek uit die stad."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
FAK Udolpho Rivierplaas"It okay. Not much to do and quite expensive."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Afgesien van die Universiteit-omgewing gaan die dorp gebuk onder die algemene verval van plattelandse dorpe."