Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.

Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad

Die Anker

"'n Baie netjies en rustige plek."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Hermanus Guest Rooms

"Wish we could have stayed longer."

Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad

Cederkloof Botanical Retreat

"Farming town consisting of different cultures. Basic shopping can be done at the local Spar."

Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad

Kingfisher Heads 17

"I would like to visit a lot more often. A peaceful, relaxing village."

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie

"Clanwilliam is sentraal as jy will blomme kyk in Namaqualand, Cederberge en die Weskus wil besoek."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Catalina Cottage

"Heerlike plek om te kom ontspan."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Dankbaar

"Buite seisoen is dit fantasties, met lang strande en plaaslike vissers wat die atmosfeer skep. Die hoofstrand is egte vol rommel en selfs verrottende robbe wat nie weggeneem is nie. Die ewigdurende nabyheid en realiteit van diewe is ook steurend."

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

L'Bloom Country House

"Die omgewing is pragtig met talle wynplase en goeie restaurante. 'n Baie aangename ondervinding."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

The Loft

"Goeie restaurante en 'n mooi kuslyn maak verblyf 'n aangename ervaring. Winkels is interessant en pryse is min of meer billik. Pragtige omgewing."

Ceres, Ontsnap Uit Kaapstad

Ceres Peak

"Baie mooi dorp. Lyk my restaurante nie in oorvloed in die dorp nie. Sal weer soontoe gaan."

Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad

A Place in Thyme B&B

"Pragtige, rustige, klein, plattelandse dorpie met super vriendelike mense."

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

Wittedrift Manor House

"A gorgeous place and met the most amazing people."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

On the Beach

"Baie goed geleë. Goeie restaurante."

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

A Riverbed Guesthouse

"The spa massage place truly spoiled my weekend."

Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad

@ 1926

"Piketberg het nog niks verander nie. Ken dit al jare, kort goeie winkels, winkels nie almal geleë bymekaar nie."

Darling, Ontsnap Uit Kaapstad

Elly's Place

"Definitely worth a visit. We will be back!"

Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad

Mountain View Cottage

"A picturesque getaway that refreshes the soul with its quirky and high quality experiences, but not a place to visit on a tight budget!"

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Skipskop Chalets

"Mooiste, skoonste en vriendelikste dorp. Oorweeg dit om permanent daar te vestig."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Pragtige dorpie, lieflike karakter en lekker eetplekkies!"

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Baywatch Villa and Cottage

"Great theater experience at Koelkamers."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

Greyt House Self-catering

"4 dae in Greyton was heel genoeglik en net wat die dokter voorgeskryf het: 'n Mooi dorp met 'n droom-omgewing, verfrissende stappaaie buite en om die dorp, vriendelike mense om die dowe besoekers in die winkels te akkommodeer, oulike verskeidenheid van klein besighede soos 'n sjokoladewinkel, wynproelokaal, tuisgemaakte biere en 'n kwekery en die bereidwilligheid van 2 besighede om buite die sluitingstye hul deure oop te maak."

Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad

Hexberg Cottage

"Wellington is a nice and peaceful place."

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Blue Mountain Farm Lodge

"Die dorp was mooi skoon en rustig. Ek het al die winkels en geriewe geniet. Ek het al die winkels wat benodig het, gevind."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Steenbokkie

"Langebaan is a very beautiful place, really a piece of gem."

Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad

Cederkloof Botanical Retreat

"Sou net graag toegang wou verkry na die "Baths" net om te sien hoe dit daar lyk. Ons lief die omgewing en sal defnitief weer Citrusdal en Cederkloof 'n punt van verblyf maak."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Amazing Seaview

"Pragtige uitsigte oor 'n rowwe see met 'n lekker wandelpad langs die see."

Blad
Blad 230 - Wys 6871 tot 6900

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang