Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37514 resensies.
Chanelle B. - 12th July 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert sien ons weer - die kos, die karakter en die fietsry was uit die boonste rakke!
Pierre S. - 12th July 2021
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Ons was in level 4 lockdown daar. Kry gemeenskap jammer.
Deudon T. - 12th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is baie mooi.
Matty S. - 12th July 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beautiful Beaufort-Wes se strate is ongelukkig vuil en vir meeste is dit net 'n deurroete. Moet sê dat Olijvenhuis ons 'n ander sy van die dorp gewys het.
Kimberly A. - 12th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Love Cape Town's nature and culture!
Lise B. - 12th July 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Net jammer oor al die kinders wat skulpe aan jou probeer verkoop en oral uitpop. Jy moet ook op jou hoede wees om nooit jou rug te draai op waardevolle besittings nie.
Janeta O. - 12th July 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
As jy soek vir 'n rustige kuier by die see is Bettysbaai die plek vir jou.
Heidi P. - 12th July 2021
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montagu is very close to my heart. I love the calm atmosphere, no rush - just chilling.
Minette L. - 12th July 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie ontspannende en unieke klein dorpie.
Dorinda K. - 12th July 2021
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
If you want to get away from the hustle and bustle of city life and you just want to reconnect with family, friends and yourself. This is the place.
Sipho T. - 12th July 2021
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Peaceful.
Hilda C. - 12th July 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai sal altyd na aan my wees. Dis my hartsplek.
Sonette M. - 12th July 2021
staying in Malgas, Wes-Kaap
In die middel van nêrens is waar jy die juweel van 'n dorp kry, maar jy sal jouself weer vind.
Andre V. - 12th July 2021
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Daar is nie baie toerisme-aantreklikhede nie.
Lucha S. - 12th July 2021
staying in Weskus, Wes-Kaap
Weskus Beskus.
Gertruth J. - 12th July 2021
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Jy kan lekker die natuur geniet.
Jason A. - 12th July 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is beautiful and very peaceful, perfect for a weekend getaway or holiday destination.
Sabri A. - 12th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
We are doing a great job to make it possible for people to come, and share the splendor with us, of our beautiful Mother City, Kaapstad.
Hidonique R. - 12th July 2021
staying in Paarl, Wes-Kaap
Baie rustige atmosfeer, dit was lieflik.
Frances K. - 12th July 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Opregte juweel. Sal beslis weer soontoe gaan.
Lokkie V. - 12th July 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Wonderful, peaceful for a weekend retreat! Great value for money.
Laetitia M. - 12th July 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Louise V. - 12th July 2021
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Pragtige, skoon dorp.
Jonathan V. - 12th July 2021
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Great area, we will be back.
Stan M. - 12th July 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Gaan bly gerus daar, dit is wonderlik.
Adre V. - 12th July 2021
staying in Montagu, Wes-Kaap
Op hierdie stadium is daar baie besighede en besienswaardighede toe. Dit maak die dorpie effe on-interessant. Maar die omgewing is pragtig en die natuur kan geniet word. Die ekonomie kry swaar op die oomblik.
Linda K. - 11th July 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
A place to really get away from the fast pace of life. People are very different.
Ilze W. - 11th July 2021
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Dit was bitter koud, strate was netjies skoon. Almal is vriendelik en behulpsaam.
Madeleine V. - 11th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Land of milk and honey.
Claude V. - 11th July 2021
staying in Boggomsbaai, Wes-Kaap
Baie lekker gebly, sou graag langer wou kuier.
Claude V. - 11th July 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige plekkie, sal graag langer wou kuier.
Cornelius P. - 11th July 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Genoeg doendinge vir enige smaak of 'n bestemming om net jou skoene uit te skop.
Madel D. - 10th July 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Geen ordentlike winkel. Nella se winkel het alles, maar ai.
Nick P. - 10th July 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Awesome awesome awesome.
Cilmi S. - 10th July 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Was in Prins Albert vir Open Studios. Pragtige Karoo-dorpie met vriendelike en gasvrye mense. Heerlike aandete by The Rude Chef.
Marko L. - 10th July 2021
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Ons wou graag die museum en ander geskiedkundige geboue besoek, maar alles was toe en daar was geen kontakbesonderhede beskikbaar om iemand te kontak om oop te maak nie.
Petro P. - 10th July 2021
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Baie klein, rustige dorpie. Kon nie veel doen as gevolg van Covid level 4 lockdown nie. Sou graag die restaurant by die Wynkelder wou ondersteun.
Hanalie D. - 10th July 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is pragtig. Heerlik om daar te kuier. Met restaurante wat toemaak die tyd van die jaar as gevolg van wintervakansie en toe ook Covid-reëls was daar regtig baie min om te doen en te sien. Die winkels wat wel oop was, was lekker om te besoek. Vriendelike diens.
Denwyne J. - 9th July 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Mooi dorp met vriendelike mense.
Elsje K. - 9th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Bied baie verskillende opsies om jou besig te hou.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]