Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"'n Juweel van 'n plek met die pragtige, outydse winkels en vriendelike mense!"

George, Wes-Kaap

Blue Whale Resort

"Skoon dorp en vriendelike mense."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Langenhoven B&B

"Lekker KKNK op Oudtshoorn!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Die Fonteine Country Guest House and Glamping

"Een van die mooiste dorpe in ons land."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Tranquil Beach House

"Pragtige vakansiedorpie, doen inderdaad sy naam gestand!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Sunflower and Moonflower

"Soveel om te sien, doen, waardeer en geniet in die Kaap. Moenie uitstel om 'n Kaapse draai te maak nie, julle sal baie bly wees dat jul dit gedoen het."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Lieflike dorpie, wens ons kon meer tyd daar spandeer en verken."

Kaapstad, Wes-Kaap

Central 4U

"Openbare vervoer is goed."

Kaapstad, Wes-Kaap

Ebenezer

"Is daar 'n beter toeristebestemming in die wêreld?"

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Bergen Guesthouse

"Het by The Republic of Swellendam geëet en dit was heerlik."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Olyf Takkie

"A convenient stop-over for long road-trips."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Baie interessante plekkies in en om Oudtshoorn om te besoek en die mense is altyd vriendelik!"

Stilbaai, Wes-Kaap

Harbour Cottage

"Stilbaai is die prag dorpie. Netjies, skoon en almal daar is vriendelik en behulpsaam en so lekker om net daar te kan vakansie hou."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Roosenwijn Guest House

"Safe and vibrant town. We did a walking tour, which was enjoyable and gave a good introduction to the town but it was a little expensive for what it was. We would have enjoyed the halfday cycle tour, which we missed as we were only there for the day and found out about it once the only (9 am) tour for the day had departed. "

St. Helenabaai, Wes-Kaap

One on Ray

"Net 'n bietjie ver om meer dikwels te kan gaan."

Kaapstad, Wes-Kaap

Simon’s Town Quayside Lodge

"Die beste en die mooiste deel van ons land!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

86 on Jubilee

"Vol geskiedkundige geboue, maar ongelukkig ook 'n onbevoegde munisipaliteit met al die slaggate."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Hartsplek

"The town is extremely small with not many activities to entertain visitors."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Sal graag weer wil besoek."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Raston Guest House

"Veilige en rustige dorp."

Kaapstad, Wes-Kaap

Ascot Gardens Self-Catering

"Cape Town has so much to offer from pristine beaches to beautiful forest walks, historical sites, museums and galleries with options to go it alone or make use of friendly, helpful guides. The scenic drives are breathtaking, local food is fabulous and wines are stunning."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"There's more than enough excursions."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Vriendelike mense en baie besienswaardighede."

Tulbagh, Wes-Kaap

Kliphuis on Kleinfontein Farm

"Tulbagh het 'n pragtige ligging - so in die vallei met berge om mens. Die Spar op die dorp het alles wat mens nodig het, baie lekker mosbolletjies selfs! Die atmosfeer in die hoofstraat is net baie onaangenaam: baie werkloses wat rondhang en bedel."

Blad
Blad 60 - Wys 1771 tot 1800
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang