Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44462 resensies.
"Lovely small town with great options for eating out! We enjoyed our hikes there too!"
"Ons ken George goed, het heelwat vriende daar. Sal môre soontoe trek. Lief die plek."
"'n Spar of Shoprite in die omgewing sal help, daar is net 'n OK wat 'n supermark is. Meer eetplekke sal ook van hulp wees. "
"Ons was daar vir 'n troue, en het alles wat nodig was, in Caledon gevind. Interessante dorpie! Dit was 'n goeie verblyf, dankie!"
"Although Kleinmond is a small town there is indeed much to do. We walked the beach trail up to the harbour. There is much to enjoy at the harbour, shops and something to eat. The nature reserve is another outing on its own. Then you can enjoy the sea and beach. Indeed a place worth the time to spend your leisure time and resources. Just enjoy the surroundings. It's just awesome!"
"I would recommend Isabella restaurant on the seafront. Waitrons friendly and go out of their way to serve you."
"Klein dorpie, maar die diens maak beslis op daarvoor. Ek was bietjie bekommerd oor die motor se veiligheid, maar hulle het CCTV wat aktief monitor. Ek sal beslis in toekoms 'n plan maak om te sien hoekom die mense so vriendelik is."
"Die vars vis by die restaurante is 'n hoogtepunt. Besoek gerus die light house en die suidelikste punt op die Afrika-kontinent."
"Dis 'n klein, unieke plekkie waar jy regtig net kan gaan ontspan en lang ente langs die see stap in buiteseisoen. Sorg egter dat jy jou inkopies doen soos in Vredendal."
"Very nice place to be safe and clean. Time was short but I will visit again next time."