Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38941 resensies.
Izelle V. - 25th May 2021
staying in Boland, Wes-Kaap
Pragtig en mal daaroor!
Mandy W. - 25th May 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
The baboons on the properties and surrounds makes it unsafe and unpleasant to explore or even walk around or sit outside enjoying the nice weather.
Gerrit G. - 25th May 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ek is bietjie bekommered oor die veiligheid in die area.
Ivan W. - 25th May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaap bo! Skoon en netjies, hoor ook nie van inbrake daar nie, wat my baie gerus gemaak het. Vrouens en kinders wat fietsry in die straat, jy waag dit nie in Gauteng nie. Vriendelike mense een van Kaap se toppunte!
Sabastian M. - 25th May 2021
staying in Merweville, Wes-Kaap
Rustig en baie skoon. Mooi dorp en mense.
Stephanus T. - 25th May 2021
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Mooi dorpie in 'n pragtige omgewing met oorgenoeg eet- en drinkplekke as jy net wil kuier.
Janette V. - 25th May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kan absoluut niks nêrens fout vind nie, kan net goedpraat van plekke, mense, paaie en orals is net goeie diens en vriendelikheid.
Marinda M. - 24th May 2021
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Ek was verras.
San-marié C. - 24th May 2021
staying in Paarl, Wes-Kaap
Fairview en Spice Route is lekker naby. Hier is ook ontelbaar ander wonderlike plekke om te besoek. Een naweek is te min.
Hester D. - 24th May 2021
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Enjoyed the visits to the wine farms.
Anri B. - 24th May 2021
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Pragtige dorpie, perfek vir 'n wegbreek uit die stad.
Gisela B. - 24th May 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Netjiese en vriendelike dorp! Anny's is een van die beste restaurante daar!
Mario- B. - 24th May 2021
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Lyk na 'n oulike dorpie.
Mario- B. - 24th May 2021
staying in Worcester, Wes-Kaap
Het die museum op Kleinplasie baie geniet en bly om te sien hulle is besig met opknappingswerk. Sal dit weer oor twee jaar besoek.
Riana K. - 24th May 2021
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Dwarskersbos is die ideale bestemming as jy uit die stad wil wegbreek. Dit is 'n stil dorpie sonder die geroesemoes van winkels en die uitgestrekte strand is asemrowend en ideaal vir draf of 'n lekker lang stap.
Alain S. - 24th May 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Great place to return to. Nature, open beaches and beautiful fynbos.
Garth H. - 24th May 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Skoon strand, lekker restaurant en vriendelike mense.
Peter J. - 24th May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Most beautiful place.
Marinda D. - 24th May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die beste stad in die hele wêreld.
Estelle B. - 24th May 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Lovely place and beach to visit.
Sandra A. - 24th May 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Nice, quiet area. Friendly people. Shops in the area. Lovely place Gansbaai.
Hartley L. - 24th May 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
See-uitsig pragtig!
Vincent T. - 24th May 2021
staying in Ceres, Wes-Kaap
Mooi plek.
Gerhard B. - 24th May 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Besienswaardighede het verbeter, maar kan nog uitbrei. Die Paternoster Brewery, asook Mondvol en Waffle Wharf was baie lekker, het dit baie geniet.
Gwen R. - 24th May 2021
staying in Merweville, Wes-Kaap
Mense is vriendelik, die omgewing is stil maar ook sy eie mooi. Beste etes in Merweville by Angela's winkeltjie oorkant Miems.
Fanie V. - 24th May 2021
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Baie mooi omgewing met baie besienswaardighede.
Sharon J. - 24th May 2021
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Lovely market, Philiphili Beach Restaurant has excellent pizza, lovely shopping centres and little shops to browse around it. A hidden gem.
Josephine F. - 24th May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie mooi met sy uitgestrekte strande, en orals winkels wat jy sommer kan inloer om iets te koop of net rondloop en die skoonheid van die stad te geniet.
Richard K. - 24th May 2021
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige plek met ongelooflike wynplase en lekker restourante.
Fiona B. - 24th May 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
It's a heavenly village and even a couple of days there is restorative - but don't tell too many people, otherwise the peace might be obliterated by crowds!
Mariska S. - 24th May 2021
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Baie pragtige en rustige dorp en baie om te sien en doen.
Jay-dee L. - 24th May 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is 'n baie lekker plek!
Pieter L. - 24th May 2021
staying in De Rust, Wes-Kaap
Mooi plek. Lekker bergfiets-event!
Sara R. - 24th May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Amazing city with good vibes.
Daniel J. - 24th May 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Baie skoon, aangename en rustige vakansiedorpie.
Lucraine C. - 24th May 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Close to Agulhas, with its tourist attractions; lighthouse, shipwrecked and carved southern most point of Africa. Where Indian and Atlantic ocean meets.
Cecilia H. - 24th May 2021
staying in Paarl, Wes-Kaap
Wonderlike klimaat. Sentraal geleë om wynroetes te verken.
Carol D. - 24th May 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is a beautiful little village. Would go back again. We loved the place.
Carol D. - 24th May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Best province in the country to visit and stay in. Beautiful places to visit and still quite safe.
Andrew P. - 24th May 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Just an average small town.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]