Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Sea n See

"Lekker kuierplek by De Bakke en winkels."

Bredasdorp, Wes-Kaap

28 on Hoop

"Love how the town has preserved such beautiful heritage buildings and homesteads. Close to beautiful game reserves and landscape scenery."

McGregor, Wes-Kaap

Maggie's Gift

"Definitely not what we expected. The town was dead quiet with no attraction open, not even the tourist office. Maybe due to out of season and mid week."

Botrivier, Wes-Kaap

The Blue Horizon House

"Bot River is a perfect spot to stay. There are many wine farms close by and many other activities to do. It is close to Hermanus and many other little towns."

Boland, Wes-Kaap

Forgotten Highway Guest Farm

"My grootword-wêreld. Mooiste plek in die land!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa

"Baie bedelaars by straat-restaurante."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Hartenbos Self-catering Apartment

"Mosselbaai/Hartenbos is super netjies."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"If you find yourself in Lamberts Bay, Isabella's is the restaurant to try."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Oester 202

"Mosselbaai is die mooiste plek in Suid-Afrika. "

Wildernis, Wes-Kaap

Thatch Manor on 5th

"Beautiful part of the country. "

Nature's Valley, Wes-Kaap

Alliegeld Nature's Valley

"Pragtige plek, sal weer daar kuier. "

Koringberg, Wes-Kaap

Heavenly Garden Cottage in the Trees and Hobbit House

"Neem maar saam wat jy nodig het wat voorraad betref. Piketberg en Moorreesburg is egter nie te ver as jy iets vergeet het nie!"

Sedgefield, Wes-Kaap

Bleshoender Accommodation

"Ons is baie lief vir Sedgefield vir al sy mooi strande en natuurskoon. Nuwe Spar en restaurant is 'n aanwins. Sou graag daar wou aftree."

Struisbaai, Wes-Kaap

The Tides 2

"Struisbaai is 'n baie mooi plekkie. Baie rustig en ook veilig."

Gansbaai, Wes-Kaap

Kleinzee Oceanfront Guesthouse

"Pragtige dorpie met uitstekende restaurante. "

Worcester, Wes-Kaap

Eagle's Crest

"Baie lekker eetplekke en baie wynplase."

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"I enjoy Witsand, would like to go back. Very rustig."

Kaapstad, Wes-Kaap

On 17 Avondale

"Die beste stad in die land - openbare plekke is skoon en munisipale dienste in plek."

George, Wes-Kaap

ArendsRus Country Resort

"George en omliggende gebiede het ons voorwaar verras. Ons kon nie uitgepraat raak oor hoe skoon en netjies die dorpe is nie. Dit was lekker om op ordentlike paaie te ry sonder om bekommerd te wees oor potholes. Ons het ons vakansie in George baie geniet. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

The Featherbed in Oudtshoorn

"Daar is soveel om te doen en sien. Tyd moet net genoeg wees!"

Witsand, Wes-Kaap

Kuiergat

"Sy rustigheid en vriendelike mense vat die prys."

Sedgefield, Wes-Kaap

Myoli Beach Lodge

"Heerlike 'layed back' vakansiebestemming tussen die see, berge en mere."

Struisbaai, Wes-Kaap

Imberbe

"Lekker om by die hawe te kuier en eet. Met die vuurtoring by Agulhas, die Suidste punt van Afrika, en heelwat restaurante."

George, Wes-Kaap

French Lodge International

"Baie lekker gewees om net te kon afskakel. Als byderhand wat nodig was. "

Hermanus, Wes-Kaap

Beach Walk Gastekamers

"Hermanus kan met die beste vakansieoorde ter wêreld meeding. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Lou-Mari

"Twee plekke waar vars bevrore seekos bekom kan word."

Blad
Blad 644 - Wys 19291 tot 19320