Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Dawie F. - 3rd March 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Super great. Will visit again and again.
Lieze F. - 3rd March 2017
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met Lourensford-wynplaas wat om hoek is en baie indrukwekkend - vyfster. Stellenbosch is ook naby en gee ook meer opsies om te besoek. Somerset-Wes is uitstekend geleë vir 'n Kaapse vakansie.
Verusha P. - 3rd March 2017
staying in Paradys, Wes-Kaap
Dit is 'n goeie area en is na aan alle verbruikerspunte.
Theo M. - 3rd March 2017
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Glencairn is in 'n pragtige omgewing met die mooiste uitsig oor die baai. Dit is baie naby Simonstad, Boulders, Fishoek en ander klein dorpies wat 'n besoek werd is. Dit is ook nie ver van Kaapstad af nie so dis 'n goeie plek om in te bly.
Natie H. - 3rd March 2017
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Great place for a holiday.
Natie H. - 3rd March 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Wat 'n pragtige plekkie. Dis ons aftreedorp eendag.
Natie H. - 3rd March 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is een van die beste toeristebestemmings in Suid-Afrika.
Jenny K. - 3rd March 2017
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
The most beautiful area in South Africa.
Michelle P. - 3rd March 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie.
Grant A. - 3rd March 2017
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Perfect, laid back and quiet. Beautiful place to unwind.
Renée M. - 3rd March 2017
staying in Knysna, Wes-Kaap
Hartsland.
Sophie O. - 3rd March 2017
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Perfect for tourists, the sea is a stone throw away. It's centrally located and travelling to V&A Waterfront, Table Mountain as well as other tourist attraction sites are easy. The best place to visit.
Michelle H. - 3rd March 2017
staying in Tokai, Wes-Kaap
Was aangenaam verras met die Blue Route Mall. Dis nie so besig nie en ons sal weer soontoe gaan om meer plekke te besoek.
Irma B. - 3rd March 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Sal weer gaan. Groot bewondering vir 'n dorp en 'n gemeenskap wat soveel doen vir hul eie oorlewing. Mag die droogte gou iets van die verlede wees!
Theo M. - 3rd March 2017
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Gansbaai is 'n stil plek met pragtige natuurskoon. Al is dit stil, is daar genoeg om te doen in die omgewing en as jy 'n bietjie uitry is daar baie mooi plekke om te sien onder meer die mees suidelike punt van Afrika (Kaap Agulhas).
Laurence C. - 2nd March 2017
staying in Caledon, Wes-Kaap
Lekker.
Hannelie A. - 2nd March 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Die Paarl bly maar net die allermooiste Bolandse dorp! 'n Moet om te besoek as jy nog nooit daar was nie!
Eunice N. - 2nd March 2017
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Daar is maar net een Keurboomstrand - ons gunstelingplek langs die Suid-Afrikaanse kus.
Johan D. - 2nd March 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Die nuwe uitleg van die winkelkompleks en park aan die seefront is waarlik 'n belewenis wat aan alle ouderdomme se behoeftes voldoen. Opritte vir rolstoele en ons ouer garde tot glywurms vir die jonges.
Lance O. - 2nd March 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Asemrowend.
Annelie M. - 2nd March 2017
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Pragtige, skoon en netjiese dorpie. Almal is baie vriendelik.
Steve F. - 2nd March 2017
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
George is a fantastic part of SA, love going there!
Gideon V. - 2nd March 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is 'n pragtige vakansiebestemming wat baie vir toeriste bied en daar is ook baie om te sien en te doen in die omgewing.
David G. - 2nd March 2017
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Meer vir visvang, want daar is nie eintlik 'n swemstrand nie.
Jeannie K. - 2nd March 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtige plek! Sal enige dag van PTA na Blouberg verhuis!
Alida T. - 2nd March 2017
staying in Elgin, Wes-Kaap
Skokkend dat die dorpie so vuil en verwaarloos is. Gelukkig moes ons net deur die dorpie ry om by die pragtige Elgindam te kom.
Philip O. - 2nd March 2017
staying in George, Wes-Kaap
Ek geniet dit verskriklik.
Kallie D. - 2nd March 2017
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Gerieflik geleë naby genoeg om vir 'n dag die Kaap te verken. Daar is 'n groot winkelkompleks 'n paar kilometer vanaf Die Rooi Deur.
Estelle S. - 2nd March 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Lieflike en veilige omgewing by die strand. Heerlike eetplekke.
Simon H. - 2nd March 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Wonderful town, plenty of history and with lots to do.
Sharita J. - 2nd March 2017
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Dis 'n rustige omgewing en vriendelike mense.
Estelle K. - 2nd March 2017
staying in George, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Ben F. - 2nd March 2017
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Gansbaai is 'n fantastiese plek. Het al baie daar gekom en sal steeds baie gaan kuier. Mooi omgewing, baie om te sien, mooi natuurskoon en gawe mense.
Marna K. - 2nd March 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Mal oor Bloubergstrand - pragtige uitsig oor Tafelberg en die stad! Groot bonus was die "kite surfers" wat die Saterdag reg voor ons woonstel gevlieg het!
Cherylene D. - 2nd March 2017
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Daar is maar net een Stellenbosch!
Maatje B. - 2nd March 2017
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch se verkeer frustreer ons baie, maar dit bly 'n mooi plek.
Annelien G. - 2nd March 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Naby alles in die Kaap, van Kaapstad tot die wynlande, Stellenbosch, Franschhoek en selfs Pringlebaai.
Wilhelm C. - 2nd March 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie lekker gewees en lekker eetplekke.
Ian B. - 2nd March 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Seker die mooiste dorp aan die Weskus.
Marchelle H. - 2nd March 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Dit was my eertse besoek in die omgewing en sal beslis in die toekoms weer terugkom.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za