Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Net een winkel daar wat iets van als het, baie gemaklik, so beplan net mooi en vat soveel as kan vanaf die huis saam."
"Lovely beach. Not as busy as other coastal towns. Which we enjoyed. But you need to be aware of limited options for dinner when eating out. "
"Prins Albert is 'n rustige Karoo dorpie met net daardie iets anders. Rus vir die siel."
"Die perfekte plek om te gaan ontspan en rustig te verkeer. "
"Baie rustige vakansiebestemming met als wat jy nodig het, Woolworths, Pick 'n Pay en heerlike eetplekke. Besoek gerus die "dokke" vir lekker vars en bekostigbare vis en ander seekos. "
"Lambertsbaai is nie vir besige bytjies nie, dit is waarheen jy gaan om te gaan rus, dalk bietjie te lees. Muisbosskerm is 'n groot trekpleister en ons het heerlik geëet en gekuier saam met die vriendelike mense daar. "
"Sal dit enige tyd weer bespreek. Is baie maklik geleë en jy kan enige rigting in beweeg per voertuig of selfs stap."