Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Paternoster is my absolute gunsteling naweek blyplek. Soveel dinge om te sien en doen. 'n Naweek is meestal te kort vir my omdat ek nooit genoeg kan kry van die stilte en vrede en asemrowende see-uitsigte nie. "
"Lekker gekuier al het dit gereën. Was by paling voering en Inverroche Gin Distillers, aangename gemeenskap."
"Pragtige natuurskoon met berge op jou voorstoep. Groot mall om al jou inkopies by te doen, indien nodig."
"Bloubergstrand, sal altyd een van die mooiste strandoorde bly ten spyte van die feit dat ons in Kleinmond bly!"
"It's an interesting place to visit. Visit Rooibos Tea factory shop. Very impressed with its solar powered mall."
Breede River Valley, Western Cape
Rivierzicht River Resort"Lekker wynroetes naby en vir visvang, watersport, ens."
"Very quiet place beautiful surroundings nice area to go for a relax or to tour around the mountains or beach."
"Kan nogal steurend wees as daar elke uur of so 'n man verbykom wat onwettige kreef en/of mossels probeer smous."
"If you are worried about Rondebosch East/Athlone, please don’t. We found the area quite safe and quiet. Close to shops and attractions we visited."
"Het min tyd gehad om in die dorp rond te loop. Dit is meer local mense wat ek kon sien. Mens voel nooit onveilig nie. Die see is baie mooi daar. Lekker stil en rustig. Ek is 'n fotograaf en het gewerk daar, oulike venues in die dorpie. Bosduifklub se kos is uit die boonste rakke. Ook baie gasvry mense daar. "
"I loved Rondebosch. The roads are something to get used to. But it was nice to be part of the buzz and normal lives of the families."
"Sekerlik nie die mees natuurskoonste area van die Kaap om vakansie te hou nie!"