Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Tuckaway

"Asemrowend mooi en vriendelike mense! Wynplase is 'n moet vir elke toeris wat Somerset-Wes besoek!"

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

Brenton on Sea Cottages

"Thank you also to Nautical South Restaurant for accommodating us for our late dinner. Next stay we will stay longer and do activities, i.e. hiking etc. Just that this time we wanted to unwind and reflect."

Grottobaai, Wes-Kaap

Cockleshell Beach House

"Hierdie plek is soos geen ander. Die rustigheid wat hier heers is ongelooflik en so goed vir jou siel. Dis veilig, ongerep en pragtig."

Durbanville, Wes-Kaap

@ 7Pillars

"Uitstekende area en wonderlike ligging."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

20 Cayman Beach

"Goeie restaurante, mooi strand en hawe, oulike winkels en naby wynplase."

Herold, Wes-Kaap

Over the Mountain Guest Farm

"'n Pragtige landelike omgewing."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Sybille's Rest

"Plek moet meer skoongemaak word."

Strand, Wes-Kaap

302 Ocean View

"Goeie bestemming en naby al die besienswaardighede."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Meyer's Den

"Pragtige natuurskoon en 'n dorp wat in alle behoeftes voorsien. Naby aan die see en gemaklik naby aan die Cape Town International Airport."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Aandvari Atlantic Terraces

"Clean, safe, close enough to be convenient and far enough to be quiet."

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

Brenton On Rocks

"Sal dit vir enigeen aanbeveel. Tops!"

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"Small town with a big heart!"

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Shades of Provence

"Ons eerste keer en baie aangenaam verras."

Keurboomstrand, Wes-Kaap

O So Kozi

"Keurboomstrand has a lovely laid back ambience. A restaurant with beautiful views and within walking distance. Close to the videy Plettenberg Bay but far enough away to be a far more relaxing holiday."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Bakgat Blyplek

"Dit is 'n aangename oornag vir die reis na Kaapstad."

Worcester, Wes-Kaap

Da Rooms Accommodation

"Worcester is the place to be."

Montagu, Wes-Kaap

Mountain View @ The Little Gem

"Mal oor Montagu en sy berge!"

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"Enigste klagte uit ons groep van 11 persone was die gebrek aan warm water in die oggend."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Milkwood Cottage

"Uitstekende vakansie-oord, skoon strande en genoegsame en uitstekende sekuriteit. Voel baie veilig daar en sal beslis weer kom uitspan."

Saldanha, Wes-Kaap

12 on Beach

"Nie ver om te ry uit die Kaap."

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"Verbysterend wonderlik!"

Sandbaai , Wes-Kaap

Sandbaai Woonstel

"Excellent, awesome experience!"

Paternoster, Wes-Kaap

Phoenix 2

"Enige tyd sal ek dit voorstel as 'n vakansiebestemming."

Elandsbaai, Wes-Kaap

The Berries

"'n Bestemming in die Weskus wat jy nie moet mis nie!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"Well worth a few days visit! We’d like to spend more time there. We particularly enjoyed the products from the local dairy!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Langenhoven B&B

"Baie gerieflik en by alle geriewe. "

Blad
Blad 929 - Wys 27841 tot 27870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang