Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35225 resensies.

Hartenbos, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"'n Moet om daar oor te slaap."

Laingsburg, Wes-Kaap

Herambi Guest House

"Baie om te doen in die omgewing, die wynroete is regtig naby, dan is daar ook natuurlik Sutherland en Matjiesfontein."

Barrydale, Wes-Kaap

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Baie mooi omgewing. Sal graag wil terugkeer en by al die interessante plekkies gaan inloer."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Klokkies B&B

"Mooi omgewing en oulike eetplekkies."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Greeff Cottages

"Baie vriendelike inwoners in Oudtshoorn. Sal weer kom."

Ladismith, Wes-Kaap

Die Veldhuis @ Vyver's Rus

"Pragtige plek met mooiste berge en vriendelikste mense gaan eet by Kannaland en beleef die gasvryheid eerstehands."

Welgemoed, Wes-Kaap

Welgemoed Villa

"Maklik om te vind vanaf hoofweg."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Grace Upon Grace

"Lekker naby alle belangrike plekke in die Kaap."

Franskraal, Wes-Kaap

Leegle

"Baie veilige sekuriteitarea."

Paternoster, Wes-Kaap

LekkeBly Boutique Loft

"Paternoster is 'n mooi, rustige dorpie en net die regte plek om te gaan ontspan."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Stilbaai Family Holiday Home

"Baie mooi dorpie, redelik baie om te doen, net bietjie ver van die strand af."

Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap

Long Acres Bahamas Accommodation

"Very safe and secure, peaceful and quiet, a lovely getaway place."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Point Village Hotel

"Mal oor Mosselbaai. Werklik baie oulike eetplekke en vrek interessante winkeltjies. Dis wonderlik om sommer so in die strate te kan rondloop en kyk na alles, en ons het baie veilig gevoel te alle tye. Orals is die mense baie vriendelik en Afrikaans! Die dorp is mooi skoon en goed versorg!"

Sedgefield, Wes-Kaap

Forestview Guesthouse

"Wat 'n rustige dorpie."

Tulbagh, Wes-Kaap

Vindoux Guest Farm & Spa

"Pragtige historiese dorpie."

Durbanville, Wes-Kaap

Dilisca Guesthouse

"Very nice suburb, centrally located."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Grace's Place

"'n Pragtige kerk. "

Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

8 on Penguin

"Mooi strand en gerieflike ligging."

Simonstad, Wes-Kaap

Simonsberg

"'n Oulike geskiedkundige dorpie met pragtige geboue."

Herold, Wes-Kaap

Over the Mountain Guest Farm

"Die dorpie self is klein en gevul met geskiedenis maar is omring deur die mooiste natuur tonele."

Paternoster, Wes-Kaap

Soli Deo Gloria - Penthouse

"Een van my gunsteling plekke."

Calitzdorp, Wes-Kaap

River View Cottages

"Loved Rose Cafe. Personal service and a wonderful 'platteland' experience. "

Hartenbos, Wes-Kaap

Orlala's Hartenbos

"Hartenbos is die beste vakansieplek. Skoon omgewing en vriendelike diens orals."

Jongensfontein, Wes-Kaap

Aloe View Homestay

"Lovely, peaceful and relaxing! Beautiful scenic surroundings with awesome views!"

Strand, Wes-Kaap

Cape Surprise

"Goeie toerisme bestemming vir die somer."

Goodwood, Wes-Kaap

N-One Self Catering

"I enjoyed my one night stay in Goodwood, is a nice place to be at."

Blad
Blad 928 - Wys 27811 tot 27840
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang