Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Goodwood, Wes-Kaap

Accommodation Nachelle

"Ek het van lughawe af deur Goodwood gery na Nachelle toe. Was geskok oor vuil strate! Skaam my dood vir oorsese gaste wat daardeur moet ry. Dit was regtig aaklig. Orals vuilgoed. In die straat. Op die sypaadjies. Sou 'n ander roete aanbeveel."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 125

"Mooi en aangename plek. Baie goed geleë met busdiens."

Strand, Wes-Kaap

Akkedissie

"Always nice to be here from my previous experience."

Hartenbos, Wes-Kaap

Treklaer Lodge

"Is rustig, vreedsaam en veilig om rond te loop en geniet by water."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Cango Accommodation Units

"Het dit geniet om Oudtshoorn te verken. Pragtige plek."

Kleinmond, Wes-Kaap

Bietou

"Oulike dorp waar ons kleintyd vakansie gehou het. Besig oor die naweke en vakansiedae wat seker nie in almal se smaak sal wees nie."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Sleep @ Beaufort

"Dis 'n mooi dorpie met die vriendelikste mensie."

Langebaan, Wes-Kaap

4Winde

"Lots to do and see."

Montagu, Wes-Kaap

Glen Eden Farm Guest Cottages

"Heerlik by die markie rondgeloop, 'n bier-proe gedoen, die droë vrugte winkel besoek, muskadel daar geproe en die aand by Mimosa Inn gaan "fine dine"."

Van Ryneveld, Wes-Kaap

McLouds Studio

"Ons het slegs familie gaan besoek maar was verbaas oor hoe baie daar te doen was. Lekker restaurante en die strand sommer naby. Die omgewing is nou pragtig nadat die area by die strand opgegradeer is met die looparea. "

Paternoster, Wes-Kaap

Paters Nessie

"Dis 'n lekker Weskus dorpie. Baie mooi uitsigte vir foto's neem. Mooi kayak geleenthede vir vroegoggend."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Fijnbos Manor

"Die Porter tuin 'n moet om te besoek , aanbeveel deur Phabion by Fijnbos Lodge en Spa."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Kaalvoet Apartments

"Dit was ons eerste besoek ooit aan Yzerfontein, 'n heerlike rustige dorpie met soveel genot."

Die Boord, Wes-Kaap

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Goeie ligging as jy 'n motor het."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig

"Silwerskoon dorp, ons kom van die Oos-Kaap en ek wil nie politiek hierby betrek nie, maar dit verskil hemelsbreed van hoe dit hier by ons lyk! Ons sien met verlange uit om julle weer te besoek!"

Nature's Valley, Wes-Kaap

Sea Why

"Beste plek in Suid-Afrika."

Robertson, Wes-Kaap

GuBas de Hoek meet eat sleep

"Fantastiese mooi klein dorpie."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Cango Accommodation Units

"Baie om te sien, te min tyd."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights 507

"Sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel aan enigiemand."

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Oupa se Pitte Top Unit

"Probeer dit vir jouself, jy sal nie spyt wees nie."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

La Montagne Lodge

"Lovely place, very chilled, most shops and businesses closed on a Saturday afternoon."

Blad
Blad 966 - Wys 28951 tot 28980
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang