Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Weskus

4.5 / 5  
volgens 5262 resensies
Lees regte resensies van Weskus van 5262 geverifieerde gaste.
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus Hotelle

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Myburgh Park, Weskus

The Farmhouse Hotel bied panoramiese uitsigte oor die rustige Langebaan-strandmeer, 'n ervaring soos min. Ons staan uit bo die res met ons vriendelike personeel, museum op die perseel en Weskus-gasvryheid en bied 'n...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clanwilliam, Weskus

Graafwater Hotel is langs die R364 in 'n klein dorpie Graafwater, tussen Lambertsbaai en Clanwilliam, geleë. Verblyf by Graafwater Hotel beskik oor 2 opsies. Dié kamers is elkeen uniek ingerig en het of 'n dubbel...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klawer, Weskus

Die Klawer Hotel met sy pragtige omgewing en rustige atmosfeer is die ideale wegbreek van die daaglikse gejaag van die stad. As die natuur roep, is Klawer jou bestemming en dit is minder as 3 uur se ry uit Kaapstad....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lutzville, Weskus

Lutzville Hotel bied B&B-verblyf in Lutzville naby Vredendal. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en dis nie nét perfek vir vakansiegangers nie, maar ook vir sakereisigers. Die verblyf by di...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Clanwilliam, Weskus

Die Clanwilliam Hotel is in die Olifantsriviervallei versteek en bied gerieflike akkommodasie in 'n afgeleë omgewing net 2 ure se ry van Kaapstad af. Die hotel verwelkom gaste met egte plattelandse gasvryheid Die...

Vanaf
R2 810
per nag (plek vir 2)
Hotel in Paternoster, Weskus

Abalone House & Spa is 'n luukse boetiek-hotel in die sonderlinge kusdorpie Paternoster, een van die oudste vissersdorpies langs die Weskus. Dit is 145 km noord van Kaapstad en 15 km noordoos van Vredenburg. Die omg...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lambertsbaai, Weskus

Lamberts Bay Hotel is in Lambertsbaai aan die Weskus sowat 280 km noord van Kaapstad geleë. Die dorp is bekend vir sy gemiddelde klimaat, pragtige strande en voëllewe. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Port Owen, Weskus

Laaiplek Hotel is in die hawe-area aan die oewer van die Bergrivier geleë en bied 'n rustige, maar fassinerende uitsig, met 'n ryk voëllewe en visvangbote wat kom en gaan. Verblyf word in 2-enkelbedkamers, dubbe...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paternoster, Weskus

Die Paternoster Hotel het 'n ryk geskiedenis, tradisie en ouderwetse bekoring. Dié hotel lê aan die Weskus van Suid-Afrika in die pragtige vissersdorpie Paternoster, 145 km noord vanaf Kaapstad. Die hoofstrand en ...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Hotel in Saldanhabaai Munisipaliteit, Weskus

Die Hoedjiesbaai Hotel is in Saldanhabaai en is gedeeltelik in die water ingebou. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die rustige baai van Saldanha en die omliggende omgewing. Die hotel is in 1970 gebou en is in 'n retr...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Weskus hotelle blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Weskus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Weskus akkommodasie soek. Wanneer jy die beste hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za