Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Weskus

4.5 / 5  
volgens 5262 resensies
Lees regte resensies van Weskus van 5262 geverifieerde gaste.
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus Wildsplase

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R520
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vanrhynsdorp, Weskus

Namaqua Lodge is in Vanrhynsdorp in die hartjie van Namakwaland geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit Gifbergpas, die Kaapse Blommeroete, die Kokerboom Vetplantkwekery, die Ou Tronk Kwekery en die Knersvl...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Weskus

Oudrif Cederberg is 'n lodge met alles ingesluit wat aan die oewer van die Doringrivier geleë is, 50 km vanaf Clanwilliam. Die lodge is die ideale bestemming vir gaste wat opsoek is na 'n rustige oord in die natuur...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Weskus

Draaihoek Lodge & Restaurant is tussen Dwarskersbos en Elandsbaai geleë en bied verblyf wat ontbyt, sommige maaltye of alle maaltye insluit. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontspanning...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klawer, Weskus

Oasis Country Lodge is ideaal op die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië geleë. Dis die perfekte oornagplek vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die lodge is omring deur die Maskam-berge en bied 'n rustig...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Citrusdal, Weskus

Ukholo Lodge is op 'n lemoenplaas, 20 km van Citrusdal af, geleë. Ukholo word omring deur lemoenboorde en fynbos en bied verder geleentheid vir swem in rivierpoele, visvang, rotskuns, sonsondergangritte in die berg...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vanrhynsdorp, Weskus

Letsatsi Lodge is geleë in Vanrhynsdorp en is die ideale oornagplek vir diegene wat reis tussen Kaapstad, Namibië, Springbok en Upington op die N7. Verblyf is beskikbaar in chalets wat elk slaapplek bied aan 2 to...

Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clanwilliam, Weskus

Clanwilliam Lodge and Spa is 'n geskiedkundige gebou wat uit die 1920s dateer en eens 'n meisieskoshuis was. Dit is by die ingang na Clanwilliam net sowat 225 km noord van Kaapstad langs die N7 op pad na Namibië. C...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Weskus

Verblyf by Thali-Thali word aangebied in 8 B&B- of selfsorg-eenhede en is ontwerp om 'n eenheid te vorm met die ou plaashuis. Die 8 eenhede bestaan uit 3 Weskus-styl chalets en 5 luukse tente wat in 'n sirkel gerang...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Lodge in Blouwaterbaai, Weskus

Die Blue Bay Lodge met sy elegante gewels, lê slegs 'n paar meter bo die wyduitgestrekte strande van Saldanhabaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika, 120 km noord van Kaapstad. Die lodge, wat ...

Vanaf
R5 650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clanwilliam, Weskus

Cederberg Ridge Wilderness Lodge is op 'n plaas 7 km vanaf Clanwilliam en bied verblyf met sekere of alle etes ingesluit. Dié lodge spog met pragtige uitsigte op die Sederberge. Verblyf by Cederberg Ridge Wilderne...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Weskus wildsplase blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons algehele Weskus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Weskus akkommodasie soek. Wanneer jy die beste wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za