Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Weskus

4.5 / 5  
volgens 3756 resensies
Lees regte resensies van Weskus van 3756 geverifieerde gaste.
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus Selfsorg-eenhede

981 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 40%
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Louis Rood,
Weskus

Van Eeden Accommodation is in die pragtige Strandfontein geleë. Die gastehuis is bekend vir sy skoon, gerieflike en goed onderhoude eenhede wat teen bekostigbare tariewe gehuur kan word. Die verblyf beskik oor 'n...

SPAAR 30%
VanafR1 650
R1 155
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Velddrif,
Weskus

Quay West is 'n knus 4-ster selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Velddrif Quays naby die Bergrivier. Dit is ideaal vir gaste wat net wil toesluit en heeldag rondrits. Op die onderste verdieping is 'n oopplan-kombuis, -...

SPAAR 30%
VanafR1 300
R910
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Paternoster,
Weskus

Karibu in Paternoster is net 100 m vanaf die strand langs 'n dam geleë. Voëls is volop hier en saans sal jy kan luister na kwakende paddas. Selfsorg-gasteverblyf word in 'n aparte vleuel van die huis gebied. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Yzerfontein,
Weskus

174 Atlantic Drive is in Pearl Bay, Yzerfontein geleë en bied ononderbroke uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Gedurende September en Oktober is die veldblomme in dié area ongelooflik mooi. Dié huis is ook net 80...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jacobsbaai,
Weskus

Allview Holiday Apartments is tussen Saldanha en Vredenburg geleë, net 90 minute se ry vanaf Kaapstad en net 'n entjie vanaf die R27 naby Paternoster, Langebaan, Velddrif, Darling en Yzerfontein. Allview Holiday ...

15% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR960
R864
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Owen,
Weskus

Flaminkevlei Waterfront bied 'n idilliese wegbreekplek aan die kus en die ligging teen die rivier is heerlik. Al ons woonstelle front na die Bergrivier en die see so gaste het pragtige uitsigte. Die ligging is ideaa...

10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Yzerfontein,
Weskus

90 Atlantic Drive Yzerfontein is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-ateljeewoonstel op 'n boonste verdieping in Pearl Bay wat sowat 1 km se stap van die strand af geleë is. Die woonstel het 'n uitsig oor die soutpa...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan,
Weskus

Lagoonside@77 spog met 'n uitstekende ligging, net 80 m vanaf die pragtige strandmeer. 'n Lekker strand vir vlieërbranderryers is ook net om die draai. Verblyf word gebied in 3 aparte privaat selfsorg-eenhede. Een...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster,
Weskus

Emily is ontwerp om by die pragtige estetika van Paternoster, die bekoorlike Weskusdorpie te pas en 'n bekostigbare wegbreek te bied. Dié plek is 'n toevlugsoord vir baie gaste. Emily se hoofkothuis beskik oor 2 s...

Vanaf
R1 976
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jacobsbaai,
Weskus

The Boathouse is aan die Weskus geleë in die stil kusdorpie Jacobsbaai met sy afgewitte huise, see-uitsigte en uitsonderlike natuurlewe. Jacobsbaai is 145 km van Kaapstad af en naby Paternoster, Langebaan en Saldan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Weskus selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Weskus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Weskus akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...