Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy Footprints"Ongerepte natuurskoon en kilometers veilige strande. Het heerlik daar gebly."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The White Annex Self-catering"Berei voor vir die Wes-Kaap se load shedding. Gansbaai is 'n bekostigbare, rustige seevakansie-bestemming."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Sonder Tyd By Die See"Swemstrand was baie skoon met lewens redders op diens. Baie strande waar jy dit jou privaat strand kan maak vd dag en veilig kan voel. Geniet die rustige omgewing. Sal voorstel om alle inkopies in Gansbaai te koop, meer opsies en pryse is meer billik daar."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Fairview"Pragtige, skoon Weskusdorpie met fantastiese strand en volstruisies in die pad, dis uniek."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Spa Hotel"Die man in beheer van die kroeg was uitstekend. Niks te veel moeite nie en het ons gepamperlang met staaltjies en vriendelikheid."
"Skoon en netjiese dorp met mooi historiese geboue en goeie eetplekke!"
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Penguin Walk Cottage"Mooiste natuurskoon, met 'n rustige atmosfeer."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Riverview"Baie aktiwiteite soos bv. voëlkyk en visvang op die rivier. Oulike eetplekke in Bokkomlaan."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Lochnest"Very nice place and everything was within walking distance."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Karinchen"It's our favourite place. A quiet town. We just love it."
"Dit was ongelukkig baie winderig, dus kon ons nie 'n ware beeld van Witsand kry en geniet nie."