Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Dit was 'n wonderlike naweek in Robertson!"
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Muir Holiday Apartments"A not so small town. With river, sea and a couple of small nature reserves, it was a joy for us to feel free to do lots of walking and bird spotting."
Voëlklip, Ontsnap Uit Kaapstad
Ellie Blue"Great location near the beach and not too far from the harbour."
"Gaan sedert my kinderdae soontoe en het nog nooit vervelig geraak met Agulhas as basies my enigste plek waarheen ek naweke en vakansies gaan."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hollandsche Molen"Franschhoek is a beautiful place with lots of attractions."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Hotel"Verskeie mense het ons gewaarsku oor diefstal uit voertuie en selfs uit kamers of wooneenhede! "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Skoon omgewing. Mooi hoofstraat met verkeersirkels in hoofstraat wat goeie verkeersvloei tot gevolg het. Die meeste winkels kan aan jou behoeftes voorsien. Veilig om in strate te stap. 'n Goeie restaurant. Die naby geleë Club Mykonos met sy fasiliteite maak dat die toeris nie nodig het om langafstande te reis vir vermaaklikheid nie."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage"Baie aangename en netjiese dorp waarheen ons graag gaan. Alles tot jou beskikking en baie om te doen."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Agulhas Guest House"Vir 'n groot persoon is die badkamer net baie knap - langwerpige badkamer, maar spasie tussen wasbak en deur is baie knap."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Pragtige plek brei geweldig uit. Hoop nie die aanvanklike vissersdorpie verdwyn met al die ontwikkeling nie."
"Paarl is 'n baie mooi gedeelte van die moederstad, Kaapstad. Baie naby aan enige gedeelte om besoek af te lê, byvoorbeeld die wynroete."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Uitvlugt Cottages"Oulik klein dorpie. Net baie duur in die dorp en niks in die dorp self om te doen nie. Alles is om die drop of in Robertson."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Pragtige omgewing met baie verblyf vir elke smaak."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Mooi natuurskoon, rustig en veilig. Naby Weskus Nas Park, Langebaan asook Darling. Goeie plek as basis om die omgewing te verken. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Swellendam Overnight Accommodation"Would only be prepared to sleepover for 1 night."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Cottage 1"Ek sal aanbeveel dat die huis diefwering onder kry aangesien daar ingebreek is gedurende ons kuiertjie by die huis. Verder was dit fantasties!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"Dit is 'n pratige omgewing met die heel beste restaurant: die Four Cousins. Ek beveel Robertson aan ─ moet dit nie mis nie."