Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Hallo Jacobsbaai"Baie rustige dorpie. Ons het heerlik ontspan en kon gereeld langs die kus gaan stap. Baie sentraal tussen Saldanha en Vredenburg."
Agulhas, Escape From Cape Town
Speedo's en Crocs"The kids couldn't get enough of the blue crystal clear waters at the beach."
Swellendam, Escape From Cape Town
Swellendam Overnight Accommodation"Pragtige dorp met heerlike restaurante"
Agulhas, Escape From Cape Town
12 on Golf"Hierdie is 'n pragtige skoon dorp met heerlike kos op die eet- en drinkplekke se spyskaarte vir goeie pryse. Die boardwalks orals langs die kus, was heerlik om op te stap en sommer net op die bankies te sit en die see te geniet."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Tiki Hut"Erkentelik was ek baie jare gelede op St. Helenabaai en was totaal stomgeslaan oor hoe dit uitgebrei het. Ek soek spesifiek plekke wat redelik onbewoon is vir wegbreke uit die stad, en het gevoel asof ek die een voorstad vir 'n ander verruil het. Geen kafees is naby die huis nie en verg dus ry met die motor tot in die dorp van die huis af om by winkels ens. uit te kom. St. Helenabaai het nou al te opgebou geraak vir my persoonlik om soontoe te gaan vir stilte en 'n bietjie introspeksie."
Agulhas, Escape From Cape Town
18 Storm Sea"Very friendly people, good experience, its a sight to see for yourself."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
64 Atlantic Drive"Very nice, relaxing and quiet place with beautiful scenery."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
On Par Selfsorg"Love die dorp en die mense. Vissersdorpie met soms 'n visreuk maar die ligging en die mense maak op vir die res. Strande en dorp is altyd skoon."
Robertson, Escape From Cape Town
50 White"Not too much to do if you don't love wine. Luckily we do and stopped over to do the park run. There are lovely coffee shops and eateries, also an art gallery."
Velddrif, Escape From Cape Town
Riviera Hotel & Chalets"Baie te sien en doen op Velddrif: Bokkom Laan, Port Owen, Laaiplek, Dwarskersbos naby. Weskus op sy beste. Eet vis en skyfies en ontspan."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Dolfin House"Beautiful, chilled, quiet town, very nice to relax in."
Agulhas, Escape From Cape Town
Marine 115"Beautiful place to travel with warm beaches and beautiful night skies."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Wonderlike dorpie vol verrassings, die Ou Kerk antiekwinkel is beslis 'n besoek werd, Mez is 'n absolute eetervaring."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Lovely place to travel. Just make sure you have all your medical meds etc. as there is no pharmacy in Paternoster although there are a few in Vredenburg not too far of a drive back."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Ruby Rose Guest House"Baie eetplekke maar min aktiwiteite om te doen. En besighede maak bietjie te vroeg toe saans."
Langebaan, Escape From Cape Town
Steenbokkie"It is a lovely getaway to rejuvenate your energy levels."
"Ons sou vir seker langer wou bly, aangesien daar heeltemal "te veel" plekke is om te besoek in die Paarl. "
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Stony Point Beach House"Beautiful, however needs a big shopping center and a KFC or McDonald's"
Montagu, Escape From Cape Town
MonTQ Guest House"Lekker, rustige dorpie vir 'n wegbreek. Lekker verskillende eetplekke. Jy voel sommer so veilig en als is lekker binne loopafstand."
Langebaan, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Beautiful area. Very windy, but that's the West Coast for you."