Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Magalies Park"Lekker plek met baie om te doen. Ons reis gereeld daarheen."
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunbird Garden Cottage"Was so lekker aan die hospitaal en naby aan Menlyn."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
KayanZee Lodge"Wat 'n kosbare dorpie met al sy oudhede en lekker eetplekkies."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Graceland Guesthouse"Ek sal môre daarheen trek as ek kon, die atmosfeer daar is so anders as hier in die stad. Almal het tyd vir mekaar, mense was so vriendelik en behulpsaam en was so verbaas om te sien hoe almal nog vrylik rondloop en kinders in strate speel sonder vrees."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Lakeview Cottage"Die dorpie self is netjies en gasvry. Sal graag weer op n geleentheid daar n naweek wil spandeer om alles te kan besigtig. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mistique Waters"Dit is so jammer dat die winkels wat toeriste in belangstel op 'n Maandag en Dinsdag toe is."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Kohandè Glamping"Het Saterdag na die Dinokengreservaat gery en dit was heerlik. Alhoewel Kohande en die reservaat in die bos is, is jy nie ure se ry van die huis af nie. Rus en vrede 'n klipgooi ver."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Dinokeng is 'n mooi resevaat met baie wildediere om te sien. Arlington Brewery & Cidery is 'n geseligge kuierplek met die lekkerste kos!"
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Nullarbor Cottages"Magaliesburg - is regtig 'n "juweel". So mooi. Baie oulike winkeltjies langs die pad. Vintage Amber - lekker ontbyt daar geeet, pragtige goedjies om te koop. Die roomysfabriek La venezania - watse bederfie."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Hoewel ons net 2 van die Groot 5 gesien het, was daar baie ander wild om te sien. Reik voëllewe."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Franz"Het gegroei, hoop nie dit word veel groter nie. Is fantasies."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Roamers Rest"Maak seker om in die hoofstraat deur Parys al die winkeltjies te gaan besoek. Probeer definitief Jimmy Jagger se kos, uitstekend. "
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Beautiful views of the mountains and the Dam."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Big 5 close to Pretoria."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Cherry On Top Self Catering Establishment"Lekker plattelandse dorp met al die nodige winkels en restaurante wat jy nodig het."
Akasia, Ontsnap Uit Johannesburg
La Frans Guest House"I was there for work, not recreation, so it's proximity to the factory I was visiting was more important to me than the area itself."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Five Pebbles on Piece of Africa"Ons is al daaroor om net deur Dinokeng te ry indien ons in die omtrek is en sien altyd diere!"
Hartbeeshoek, Ontsnap Uit Johannesburg
B'sorah Luxury Tent"Lots of cool places to go visit during the day if you would like a break from the unit. Shops well stocked with everything you need for a self catering holiday. "
Erasmus, Ontsnap Uit Johannesburg
Guesthouse @ 21"We travelled to Erasmus for a race so only stayed for the running race and then left."
Colbyn, Ontsnap Uit Johannesburg
3 @ Marion Guesthouse"Nie baie besienswaardighede nie, maar wel naby groot inkopiesentrums. "
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
Butlers Crown Guest House"Sentraal geleë. Rustige en veilige buurt."