Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg
Pecan Grove"Kostelike, plattelandse dorpie wat 'n oorvloed rustigheid bied. Verskeie besienswaardighede, maar daarvoor moet jy tyd inruim."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Isilwane Bush Camp"Lekker naweekwegopsie naby Johannesburg."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
The Meadows At Millstream"There were a couple of things to do like the Cheese Farm, The Strawberry Farm, there is a spa, and hiking. If you want boat rides, then you have to drive into Haarties."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Biekierus Selfsorg Akkommodasie"My kinders is daar op universiteit. Ons gaan kuier gereeld. Maar dit is meer 'n studentedorpie."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
The Corner Of"Oulike dorpie om deur te loop, en iets te eet. Ons het Cullinan nie te lank gelede besoek nie, en dan is daar nie werklik weer iets om te sien nie. Wees versigtig indien jy nie oor 'n naweek daar oorbly nie. Eetplekke is baie beperk na ure. Aangesien ons op 'n vakansiedag (Donderdag) oorgebly het, het ons verwag om verskeidend plekkies te kon kies vir aandete - fout. Die strate rol vroeg-vroeg op, en ons kon byna net by Oppistasie iets gaan eet voor 18:00. Ons het wel baie lekker geëet!"
Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg
Oakview"Ons het orals in dorp tuis gevoel, pragtige gemeenskap."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Dinokeng should do something about the state of De Wagendrift Rd. The corrugations are extremely rough!"
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages"I only stayed at the farm and not explored Hekpoort at all."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Place Boutique Guesthouse"As jy wil wegbreek om te rus, is Parys die plek!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Cock & Bull"Dit is altyd lekker om te gaan. Alhoewel van die plekke se pryse meer vir die buiteland is. Ons gewone ouens kon van die plekke nie bekostig."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Ons was al paar keer by gastehuise of selfsorgeenhede in Potchefstroom. Tot dusver is daar geen klagtes oor venues wat ons besoek het nie. Infrastruktuur van die dorp is van so ’n aard dat jy vinnig by jou bestemming kan uitkom. Sommige paaie, veral in die middedorp is net heelwat ondraaglik - te veel "potholes". Dit kort opknapping. Munisipale dienste in terme van die skoonheid van die dorp behoort ook aandag te geniet."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Naby aan die stad vir 'n vinnige wegbreek."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Lesego Guest House"Hartbeespoort is beautiful with great and many activities to do, would love to go back."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Dinokeng het goeie selfry-roetes, skoon piekniekplekke, baie restaurante en kiosks waar versnapperings gekoop kan word. Lekker naby aan Jhb vir gereelde besoeke. Daar is heelwat verblyfopsies binne die reservaat. Sommige blyplekke is beter geleë as ander; ons verkies plekke wat verder weg is van die teerpad, om meer bosgeluide te kan beleef."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Potchefstroom is 'n dorp waar 'n mens graag kuier."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Moenie die Krugerwildtuin verwag nie. Tog het ons leeus, renosters en verskeie boksoorte gesien. Jy het verkieslik 'n voertuig met goeie grondvryhoogte nodig."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Nou maar ons 2de keer daar. Leer nog watter eetplekke is lekker en gee diens en watter slaapplekke hou ons van."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Halfway There Game Lodge"Sal 2 keer dink voor ek weer gaan."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Arcadia 4 Star Guesthouse"Die dorp het 'n samewerkende resep en verdien om "'n dorp v/d jaar kandidaat" te wees."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
African Hills Safari Lodge & Spa"Baie om te sien en te doen en lekker eetplekke."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Mangwa Valley Game Lodge & Spa"Surprisingly much game (one of each!) as we drove in the first day. Some of them in a not very good condition. Self drive rates very high."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Baie netjiese dorp. Sal dit aanbeveel vir oornag."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Clean up the dam and rid the place of mosquitoes."