Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Nelda G. - 20th August 2015
staying in Campher's Drift, Tuinroete
As jy van treine/ou motors hou besoek die Outeniqua treinmuseum en bespreek vir jou plek op die Powervan om teen die asemrowende berge rondom George op te ry en te gaan piekniek hou.
Marlise B. - 20th August 2015
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons kom van Knysna en woon jaarliks die KKNK en Karoo Klassique by. Die klasieke musiek en hoë standaard kunsuitstallings, kultuur, die argitektuur, oop skoon lug, sterre en die mense is wat ons elke keer terug laat kom.
Grant S. - 20th August 2015
staying in Stilbaai, Tuinroete
Great place to go and unwind and relax!
Ankia W. - 20th August 2015
staying in Leisure Isle, Tuinroete
Dis lekker rustig en ideaal vir 'n vakansie of wegbreek.
Amanda N. - 19th August 2015
staying in West Hill, Tuinroete
Onverbeterlik!
Charmaine C. - 19th August 2015
staying in Hartenbos, Tuinroete
Uitstekend!
Ben L. - 18th August 2015
staying in Hartenbos, Tuinroete
Die Natalse strande kan net nie vergelyk word met die skoon strande in Hartenbos nie. Ons is nou absoluut verlief op die Kaap !
Marzanne D. - 16th August 2015
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lekker dorp met baie om te doen. Vriendelike mense en pragtige natuurskoon. Uitstekende strande.
Tom M. - 16th August 2015
staying in Voorbaai, Tuinroete
Pragtig.
Bridgette M. - 15th August 2015
staying in Myoli Strand, Tuinroete
The area is breathtaking and peaceful, just what the soul needs to recharge.
Hanne J. - 14th August 2015
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Kango-grotte 'n moet.
Anton L. - 14th August 2015
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Die uitsig is fantasties, die mense is vriendelik. 'n Mens kan vinnig Mosselbaai, Knysna of Oudsthoorn toe ry.
Charl B. - 14th August 2015
staying in Thesen Islands, Tuinroete
Kinders het die doolhof baie geniet. Die eiland bied lekker veilige omgewing vir kinders. Goeie geriewe - tennisbane, volleyball, squash-bane.
Netta E. - 13th August 2015
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie om te sien en beslis 'n baie lekker vakansie plek.
Nerina G. - 12th August 2015
staying in Riversdal, Tuinroete
'n Mooi dorp met pragtige uitsigte.
Gert D. - 12th August 2015
staying in Baviaanskloof Ingang, Tuinroete
Pragtige omgewing.
Gert D. - 12th August 2015
staying in Klaarstroom, Tuinroete
Mooi dorpie met net 'n paar huise. Hier kan mens nog stilte en rustigheid beleef.
Wilma N. - 11th August 2015
staying in Wildernis, Tuinroete
Ligging is baie sentraal. Van Wilderniss af kan jy of oos of wes langs die kus af plekke besoek en nog steeds betyds terug wees vir 'high tea'. Fantastiese restaurante. En ek het veral gehou van die feit dat die bestemming 20 minute se ry van George Lughawe af is.
Hester C. - 9th August 2015
staying in Sedgefield, Tuinroete
Amazing plek, ons trek soontoe!
Fred B. - 8th August 2015
staying in Paradys, Tuinroete
As jy nie weet waar om te bly nie, gaan Paradys toe.
Mymoena L. - 6th August 2015
staying in Witsand, Tuinroete
At the garage as you enter Witsand, the petrol attendant was very friendly and helpful.
Jan J. - 5th August 2015
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Nice place!
J D. - 4th August 2015
staying in Boggomsbaai, Tuinroete
Boggomsbaai is vir die persoon wat rustige wegbreke soek. Mens kan daar ontspan weg van die stadsgewoel. Die mense daar is rustig, vriendelik en gee om vir hul naaste. Die gebied word goed bewaar en die inwoners pas die strand op. Die strand is skoon en die walvisse was 'n bonus. Hul het heerlik "gerus" in die water en was iets om te aanskou.
Charlene J. - 2nd August 2015
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Ek geniet Heroldsbaai baie. Die natuurskoon is wonderlik, die staproetes is pragtig, die strand is pragtig. Al wat ek sou verander, is om al daardie reuse vakansiehuise terug te wil verander na die pragtige, eenvouding, nostalgiese huise van die vorige generasie.
Frederik S. - 31st July 2015
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie aangename vakansie atmosfeer. Volop verblyf en besighede voldoen aan vereistes.
Osvaldo G. - 31st July 2015
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is 'n baie mooi plek. Ek en my familie het 'n baie lekker tyd gehad.
Graham B. - 31st July 2015
staying in Baviaanskloof Ingang, Tuinroete
Pragtige wêreld.
Helena H. - 30th July 2015
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is 'n pragtige plek met baie vriendelike inwoners.
Ria W. - 29th July 2015
staying in Tergniet, Tuinroete
Personeel baie vriendelik en professioneel.
Ina P. - 28th July 2015
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Dit was heerlik om daar tuis te gaan.
Petro L. - 26th July 2015
staying in Heatherlands, Tuinroete
Dit sal werk, dis rustig en stil.
Amarcia M. - 25th July 2015
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is en bly die heerlikse vakansie vir ons. Sien uit na nuwe verwikkelinge in Hartenbos.
Colleen D. - 23rd July 2015
staying in Wildernis, Tuinroete
Please leave the town the way it is! It's simply fantastic!
Kerneels S. - 23rd July 2015
staying in Hartenbos, Tuinroete
Een van ons gunsteling vakansie dorpe.
Layla S. - 23rd July 2015
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is stunning! Sal beslis weer daarheen gaan.
Mark M. - 21st July 2015
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie om te doen en te sien.
Karen C. - 21st July 2015
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige omgewing met lieflike natuur. Daar is baie om te sien en te doen en dis geriefik naby ander gewilde bestemmings soos Sedgefield, George en Knysna.
Karen C. - 21st July 2015
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Volop om te sien en te doen en baie geskiedkundige plekke om te besoek.
Leonard V. - 21st July 2015
staying in Hartenbos, Tuinroete
Uitstekend.
Tina R. - 21st July 2015
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons het Oudtshoorn as dorp geniet en veral die oulike eetplekke en winkels geniet.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za