Geverifieerde Resensie
George
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1518 resensies.
"Dalk 'n ordentlike restaurant of koffiewinkel. Die kafee wat daar is voldoen definitief nie aan gesondheidsregulasies nie."
"This is part of an annual trip that my elderly friend takes to South Africa, from the UK. He always enjoys George!"
"Baie dankie aan die eienaars en opsigter wat die woonstel so goed in stand en skoon hou. Dit was 'n absolute plesier om daar tuis te gaan. Sal definitief weer julle plekkie wil bespreek in die toekoms."
"Ons was in George vir die ou kar skou. Het self ons kar uitgestal. Die stad bied alles wat jy nodig het. Die klimaat was ook nie sleg nie. Soveel dinge om in en om George te doen!"