Geverifieerde Resensie
Hibiscus Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1523 resensies.
"Very nice holiday destination. Concerned about the lagoon that runs into the ocean. Water is contaminated with sewage. Would recommend Ramsgate Beach. Perfect for families with younger children."
"This lower part of the KZN South Coast is definitely worthwhile if you are looking for kilometers of clean sandy beaches. Long walks on the beach, horse rides, excellent fishing, and clean water make this an ideal holiday."
"Glad nie eers Margate se strand besoek nie, eerder Uvongu of Ramsgate besoek, meer mense wat dink en doen soos ons! Gelukkig is Shelley lekker rustig en sal beslis eerder in daardie area tuisgaan."
"Te veel mense. Ek verkies plekkies wat stiller is en plekke waar my man kan visvang."
"Too busy during holiday time. Not enough food shops or takeaways open in the evening."
"Daar was insidente van kriminele gedrag maar ons is nie persoonlik daardeur geraak nie. Daar is genoegsame winkels waar ons die meeste benodigdhede en kos kon verkry."
"Uvongo is ongelukkig nie meer wat dit was nie, dit sal my laaste keer wees om daarheen te gaan."
"Pasop vir die graswalle wat see toe lei. Dit kan enkels breek. Daar kan gerus gekyk word om die strandareas meer bereikbaar te maak."
"Maak Uvongo heeltemal troeteldiere-vriendelik en gee meer vrybeweging vir hulle en dat die waterpunte ook daar sal wees vir drinkplek en ook plekke waar hulle ook vry kan speel en hardloop en gelukkig kan wees en ook die eienaars van hulle, dan sal daar meer mense kom en vakansie hou met hulle viervoetkinders en dit net soos ons dit geniet, want jy stres nie oor hulle of oor die mense wat hulle moet oppas nie, so kan jy altyd by hulle wees. Om hulle gelukkig te sien maak alles die moeite werd."
"Very quiet - good for relaxing. Activities limited, but close to other towns on South Coast."
"Over the years it seems like Margate has deteriorated. Beaches are not as clean as before so we find ourselves driving further to clean and safe beaches."
"Ons was baie jare terug in Ramsgate en die meer by die Waffel House is teleurstellend en stink. Dink hulle moet daai riete uithaal en water laat loop sodat dit weer skoon en netjies kan wees met vissies wat daar swem terwyl jy eet want dis 'n aaklige reuk. Verder is als 100."
"We travelled to Ramsgate beach for swimming, to avoid any kind of gastric illness as we have been ill after swimming at Uvongo in the past."