Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Colesberg, Karoo

Honeylocust Guest House

"A convenient stop over destination for travel between Gauteng and the Western Cape coast."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"An amazing little town. We loved walking the streets and meeting some of the very friendly and helpful locals. A great place for a break."

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Beautiful town with the friendliest, most helpful people. We loved our stay."

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"A quiet town en route to the Cape."

Gariepdam, Karoo

Gariep N1 Chalets

"Dis 'n pragtige bestemming."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Skoon dorp met vriendelike mense."

Beaufort-Wes, Karoo

Dreams

"Goeie vriendelike Karoodorp."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Dit is een van die groenste en pragtigste dorpies in die Karoo en ek ry hom nie graag mis nie."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Die Munisipaliteit kan gerus meer doen om die dorp aantreklik te maak, siende dat daar so 'n groot toeriste-attraksie daar is. Dit het toevallig gereën die dag toe ons deur die buurte gery het en die toestande was uiters pateties! Bloemwater het die watertoevoer na die dorp afgesny omdat rekeninge nie betaal is nie. Watter ironie, terwyl die Gariepdam oorstroom het!"

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Baie pragtige dorpie met alles wat ‘n mens kan nodig kry."

Gariepdam, Karoo

Sonklip Overnight Accommodation

"Ai, wat 'n voorreg om daardie massas water te sien, te hoor en te ruik! Dit is altyd 'n belewenis om natuurkragte in aksie te sien."

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Besig om in 'n tipiese Afrika-dorp te verander. Standaarde neem af."

Beaufort-Wes, Karoo

La Paix Guesthouse

"Gemaklik vir oornag."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoopark Guest House

"My voorouers het lank daar gewoon en my pa het daar grootgeword (Somersetstraat 66), so ons verbintenis is sterk."

Beaufort-Wes, Karoo

La Paix Guesthouse

"Tyd daar was te kort, maar verder was alles perfek."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Baie mooi gesig as die dam oorloop."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Klein, rustig, en skoon. Baie mooi geboue en tuine."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Dis 'n baie mooi dorp en al die mense waarmee ons te doen gekry het was ekstra vriendelik. Eetplek was net so lekker."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Will stay there again."

Karoo

Grootfontein Gasteplaas

"Beautiful experience in Karoo."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Ideaal geleë vir oornagstop."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Still one of my favourite towns on the route to Cape Town. So charming and I love the people they are always so friendly."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Asemrowend mooi met die vriendelikste mense."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Jammer dat dinge so verwaarloos, daar is soveel mooi geboue. Strate is oor die algemeen baie swak. Dit is so 'n gerieflike halfpadstop, dis hartseer dat dorpe verwaarloos word."

Colesberg, Karoo

La La Dathel

"Lekker oornagdorp."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Wow - pragtige mooi dorpie! Sal vir almal hoog aanbeveel!"

Joubertina, Karoo

Bethany Farm

"Joubertina is a small town with loving people."

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Mooi skoon en vriendelike dorp. Het ongelukkig op pad na Spur ‘n klompie manne sien baklei in die hoofstraat."

Blad
Blad 192 - Wys 5731 tot 5760
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang