Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Steytlerville, Karoo

Noorspoort Self-Catering Guest Farm

"Verskriklike netjiese dorpie. Tot die kinders staan reg met hark om skoon te maak. Baie vriendelike mense."

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Prince Albert is so skoon en netjies."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Vriendelike dorp en mense. Heerlik in die strate geloop en kuier. Pragtige berge."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Very nice location. More developed then one would initially think."

De Aar, Karoo

Oppiplot

"Ek't 19 jaar daar gebly. Die dorpie selfs het bietjie agteruit gegaan van laas toe ek 'n kind was daar. Maar dit was lekker om die dorpie te besoek en oor te bly al was dit nou vir 'n begrafnis."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Rustige dorp met baie potensiaal. Ek verstaan dat die behuising voorafvervaardige huise is wat in gastehuise omskep is , maar verwag tog dat die plekke, veral ontspanningsgeriewe moet wees soos ek dit op die internet ondervind."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Goeie oornagpunt tussen Gauteng en die Tuinroete."

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Die baie klein rooivalkies was 'n verassing! Verstaan hulle nes in groot getalle daar."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Dit is 'n oulike dorpie en ons het by die Plattelander geëet en ons kan dit beslis aanbeveel."

Prins Albert, Karoo

Gecko Cottages

"Approach to town a disappointing roadside mess of paper, plastic bags, bottles and cans. Otherwise an interesting small town."

Gariepdam, Karoo

Tzamenkomst River Lodge

"Baie mooi omliggende akkomodasie."

Colesberg, Karoo

The Barracks

"Ideale oorbly plek tussen Gauteng en Kaapstad."

Laingsburg, Karoo

Herambi Guest House

"Not much to do besides the flood museum (we arrived too late to visit) and only two fast food joints available for dinner. But a perfect stop over/in and out town if on a long road trip!"

Laingsburg, Karoo

Golf View Guest House

"Skoon en veilige dorp om te voet te verken."

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Skoon dorp en het veilig gevoel om in die strate te loop om foto's te neem."

Gariepdam, Karoo

Angela's Lodge

"Excellent, especially when the dam is full."

Prins Albert, Karoo

Uitkyk House

"Heerlike kos, vriendelike mense en pragtige natuurskoon."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Baie stil dorpie, die perdemuseum is iets om te besoek."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Colesberg was vir ons nog altyd die oorslaapplek op daardie roete Kaap toe. Ons wonder hoeveel waarde daar in besienswaardighede anders as slaapplek vir toeriste sal wees, want gewoonlik slaap almal net oor en ry die volgende dag verder."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Baie mooi omgewing en rustige atmosfeer."

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Baie stil op 'n Sondagmiddag."

Prins Albert, Karoo

Uitkyk House

"Fantastiese restaurante, hoë kwaliteit winkels en kunsgalerye en drink die plaaslike wyne, Fernkloof!"

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Ons kon nie ’n uitstappie na die damwal reël nie, omdat die instansie toe was. Dit was ’n groot teleurstelling omdat ons dit as een van die hoogtepunte beskou het."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Die mooiste klein dorpie in die Karoo."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Kussinkie

"Pragtige en netjiese dorpie."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Die huidige stand van dam was 'n belewenis met die sluise wat oop was. Nie veel verder verken nie."

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Gariepdam was in volle vloed en dit was ongelooflik om te sien."

Colesberg, Karoo

Crane Cottage

"Pragtige, skoon dorp."

Williston, Karoo

Karoo Huis

"Williston is 'n pragtige skoon dorp met vriendelike mense. Manna Restaurant doen sy reputasie gestand as voorkeur eetplek vir besoekers, sowel as plaaslike inwoners."

Blad
Blad 190 - Wys 5671 tot 5700
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang