Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Ons is baie lief daarvoor om Prince Albert te besoek en sal vir seker weer so maak. ’n Pragtige, skoon dorpie met wonderlike uitsigte oor die berge en die Karoo. Ons bid net vir goeie reën saam met al die Prince Albert inwoners."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Ek is mal oor Graaff-Reinet! Dit is klein, maar vir die omliggende dorpies is dit die "stad" wat byna alles het wat mens nodig om te oorleef in die Karoo."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Ek was gelukkig om die dam te sien oorloop, wat 'n eenmaal-in-'n-leeftyd ervaring!"

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Die Gariepdam loop oor - pragtig."

Prieska, Karoo

Coffee @ Home

"Die dorp is 'n aangename verrassing. So op die wal van die Oranjerivier, oorwegend skoon, en 'n mens kry die idee dat daar moeite gedoen word om dinge aan die gang te hou vir die dorp. Ons het die aand by die restaurant, Riverview Lodge, baie geniet."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Pragtig versorg - 'n heerlike vakansiebestemming."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Mooi plek in die Karoo."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Ideaal geleë tussen Johannesburg en Kaapstad. Goeie ligging om behoorlik te rus halfpad na die Wes-Kaap vanaf Gauteng."

Karoo

Kalkfontein Gaste Plaas

"Altyd lekker! Die mense, die stilte en die sterre saans."

Klaarstroom, Karoo

Klaarstroom Guest House

"Maybe to visit the area for a couple of days, but not for overnight."

Prins Albert, Karoo

The Cottage

"Pragtige skoon en netjiese dorp."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Rustige Karoo-dorpie."

Colesberg, Karoo

Travellers Joy

"Goeie oorslaap vir rit terug van Stilbaai na Johannesburg."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Lekker vir visvang."

Beaufort-Wes, Karoo

Little Green World

"Lekker plek rustig probeer 4 Sheep, lekker geregte."

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Handige oornagplek."

Nieu-Bethesda, Karoo

Outsiders B&B

"Die dorpie voel soos regte platteland. Ongelooflik rustig en sooo veilig. Die uilmuseum was baie besonders. Sal die ervaring nie vergeet nie."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Altyd goed om die vernuf van die mense, in die jare voor rekenaars, te bewonder!"

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Colesberg was ’n teleurstelling, die deel van die dorpie waar ons was, het ons baie onveilig gevoel."

Colesberg, Karoo

Honeylocust Guest House

"A convenient stop over destination for travel between Gauteng and the Western Cape coast."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"An amazing little town. We loved walking the streets and meeting some of the very friendly and helpful locals. A great place for a break."

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Beautiful town with the friendliest, most helpful people. We loved our stay."

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"A quiet town en route to the Cape."

Gariepdam, Karoo

Gariep N1 Chalets

"Dis 'n pragtige bestemming."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Skoon dorp met vriendelike mense."

Beaufort-Wes, Karoo

Dreams

"Goeie vriendelike Karoodorp."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Dit is een van die groenste en pragtigste dorpies in die Karoo en ek ry hom nie graag mis nie."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Die Munisipaliteit kan gerus meer doen om die dorp aantreklik te maak, siende dat daar so 'n groot toeriste-attraksie daar is. Dit het toevallig gereën die dag toe ons deur die buurte gery het en die toestande was uiters pateties! Bloemwater het die watertoevoer na die dorp afgesny omdat rekeninge nie betaal is nie. Watter ironie, terwyl die Gariepdam oorstroom het!"

Blad
Blad 191 - Wys 5701 tot 5730
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang