Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6670 resensies.

Umtentweni, KwaZulu-Natal

Royston Hall Historical Guest House

"Pragtige kusdorpie. Baie goeie restaurante. Baie opsies vir gesinsvermaaklikheid."

Sodwanabaai, KwaZulu-Natal

Dumehlezi

"Elektrisiteit is die area is baie goor en wisselvallig, gelukkig het Dumehlezi 'n groot generator wat automaties aanskakel wat dinge baie vergemaklik."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 227

"Uvongo is die ideale plek vir 'n familie om te kom vakansie hou!"

Hibberdene, KwaZulu-Natal

Hibberdene, Baracuda Boulevard 670

"Ander dorpe was naby so wat nie daar was nie was nie te erg nie. Het net na volgende dorp gery. "

Ladysmith, KwaZulu-Natal

Bullers Rest Lodge

"Bullets Rest is op 'n geskikte ligging want die sentrale dorp is naby."

KwaZulu-Natal

Pyramids Motel

"Kan dit sterk aanbeveel. "

Vryheid, KwaZulu-Natal

Shonalanga Lodge

"Ek weet nie van 'n toeristebestemming nie maar vir 'n besoek aan Bloedrivier monument op 16 Des. was 'n oornag op Vryheid geskik."

KwaZulu-Natal

Pyramids Motel

"Baie mooi en netjies."

Broadway, KwaZulu-Natal

45 Broadway Lodge

"Thank you for a comfortable stay!"

Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Mount Park Guest Farm

"'n Onvergeetlike ervaring. Besondere natuurskoon en interessante afklim plekkies."

Manaba Beach, KwaZulu-Natal

Libra Holiday Flats Unit 2

"Die strand is baie skoon en het steeds Blouvlagstatus."

Arbor Park, KwaZulu-Natal

Snips Accommodation

"It's truly a nice place, but it would be great to be warned about the snakes in the place so that one is cautious of them."

Ramsgate, KwaZulu-Natal

Blue Door Self-Catering Accommodation

"Goeie ligging om al die mooi strande te bereik."

Scottsville, KwaZulu-Natal

Tancredi B&B

"Baie rustig en veilig."

St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal

Luxury Tented Village @ Urban Glamping

"Was 'n ongelooflike ervaring om die seekoeie snags in die strate te sien. "

Sodwanabaai, KwaZulu-Natal

Mseni Beach Lodge

"Baie waarskuwings gekry oor hoe jou goed gesteel kan word, en dat mens nie te waardevolle goed moet saamvat nie, maar het darem nie 'n slegte ervaring gehad nie. Dit is baie mooi en baie lekker by Sodwana. Sien uit om terug te keer eendag."

Thompsonsbaai, KwaZulu-Natal

1 Marichel

"Getypoel was 'n groot wenner onder ons 3 jarige seuntjie!"

Underberg, KwaZulu-Natal

Meadow Lane Joy Cottage

"Underberg is underrated, but it is an excellent area for a holiday maker who wants some 'me' time, peace and tranquility. You will lose yourself in the beauty of the area. I have not experienced even one rude person."

Ramsgate, KwaZulu-Natal

Wailana Beach Lodge

"Ramsgate is a central point to stay and have a lot to offer to holidaymakers. There are a lot of shops and malls close by."

Manaba Beach, KwaZulu-Natal

Sonnestrale House

"It is a nice travel destination situated near many recreational places."

Munster, KwaZulu-Natal

Kaja vir Baja

"Munster is 'n lieflike, stil omgewing waar jy heerlik kan vakansie hou."

Blad
Blad 213 - Wys 6361 tot 6390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang