Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6556 resensies.
"Vir wat 'n mens kry is dit 'n bietjie duur, maar dit is die enigste, netjiese plek waar 'n mens kan oorslaap."
"Baie sentrale punt om die noordelike en sentrale streke van die Drakensberge te besoek."
"Ulundi should be a huge tourist destination. Yet, it isn't. The town is ugly and unkept. Regardless, spaces like the eMakoshini Opathe Park, the KwaZulu Museum, its many monuments etc. should be a huge draw. These spaces aren't well-managed and the town centre is underwhelming."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Wensleydale Guest Lodge"It's a beautiful city. Easy to roam whether on foot or by car."
"Was te kort daar om regtig te oordeel, maar het Alkantstrand en Pelikaan Eiland interessant en mooi gevind."
"Ek kan sien Covid het hierdie mooi plek baie seergemaak. Hoop dinge kom gou weer reg. "
"Nie veel om te doen in die omgewing nie, toe ons daar was het dit baie gereën en moes maar meer Amanzimtoti en Durban toe ry om uit te kom vir die dag."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Riverside Manor"Baie klein winkeltjies om te gaan inloer en lekker koffie te drink."
"Ballito is 'n uitstekende plek om 'n seevakansie te hou. Daar is iets van alles. Ons het ook veilig gevoel in Ballito!"