Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6556 resensies.

Underberg, KwaZulu-Natal

Rosebury Cottage

"Paaie benodig aandag."

Underberg, KwaZulu-Natal

Valley View Cottage

"Die dorp het die wêreld se potensiaal, maar armoede en swak provinsiale bestuur laat die dorp vreeslik teleur. Strate is vol potholes, grys klippies wat orals in die straat lê, vullis wat op die strate lê. Die instandhouding is regtig nie waar dit moet wees nie. "

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Ocean Breeze 42

"Clean, safe town and people are welcoming."

Drummond, KwaZulu-Natal

Ravenscroft

"Quaint lovely little village and very central."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Afsaal 411 Holiday Flat

"Ons het in Durban, Port Shepstone en Richardsbaai gewerk. Dit ligging was puik en baie na aan die snelweg."

Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Otters Den Self-catering Cottages

"Baie te doen in die omgewing, Vir 3 dae was ons baie besig met eetplekke en besienswaardighede. Word nie aanbeveel in die winter as jy kom vir die uitsig nie, Midlands is droog en veld swart gebrand."

Dundee, KwaZulu-Natal

Fort Mistake Country Lodge

"Daar is nie veel te sê nie. Plekke daar om te bly is duur maar hou van die plaaslewe."

Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Brahman Hills

"The area as a whole needs some investors. The Hospitality business seems to be struggling up there."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Sole's Leap

"Excellent coastal town."

Durban, KwaZulu-Natal

Warm Horizon

"Bluff was een van min areas in Durban glad nie deur die onrus aangetas nie."

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Beverley Country Cottages

"Eerste keer in die omgewing, weet te min en sal graag meer tyd daar wil spandeer."

Suidkus, KwaZulu-Natal

Oceanic

"Always a good hoilday destnation."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

8 Ocean Breeze

"Friendly people and children friendly."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Manzini 38 - Go & Sea

"St Lucia, julle sal my weer sien."

Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 78

"Veilige area baie naby aan inkopiesentrums en restaurante."

Ramsgate, KwaZulu-Natal

The Ramsgate Cottage

"Definitely a place to visit and stay. We had a carefree stay. With spectacular views and lazy days on the beach. Not a care in the world. Exactly how a vacation should be. Everything and more than you could wish for."

Howick, KwaZulu-Natal

Piccadilly Farm Accommodation

"Howick is in 'n pragtige omgewing geleë. Watervalle, damme en heerlike koffiewinkels is vir seker 'n trekpleister vir ons."

Doonside, KwaZulu-Natal

26 Driftsands

"Sal weer daar bly."

Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Laudin's View

"It is awesome, the nature and the beaches absolutely breathtaking."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Cabanas Del Mar 45

"Gemeenskap staan saam en beskerm almal teen kwaaddoeners."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Uvongo Sands 6

"'n Mooi, skoon stranddorpie."

Ballito, KwaZulu-Natal

Boulders 310

"Baie netjies en skoon!"

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Flamboyant 10

"St Lucia is great, I have been going there for years and is my preferred holiday destination."

Umdloti, KwaZulu-Natal

No 9 Umdloti

"Umdloti is a true gem. Beautiful and quaint with a real village feel. Amazing to grab a coffee and go watch the surfers do their thing."

Margate, KwaZulu-Natal

Shemara

"Die strande is mooi skoon, en die lewensredders op die strand maak dit selfs moontlik vir ouers om ook bietjie te ontspan terwyl die jongklomp baljaar."

Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Soleil South Coast

"Die Natalse Suidkus is ons gunstelingvakansieplek."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Sands Umdloti Beach Front Apartment

"Rustige en heerlike vakansieplek vir oud en jonk!"

Blad
Blad 95 - Wys 2821 tot 2850
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang