Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6164 resensies.

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Controlled entry is required for the safety of vehicles factor."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Mountain Haven Guest House

"Daar is nie veel by Kaapsehoop te doen nie, behalwe om te ry Barberton, Witrivier of Nelspruit toe. Rustig vir persone wat net wil rus."

Sabie, Mpumalanga

Thandamanzi Self-catering

"Pragtige plek met baie om te doen en te sien."

Sabie, Mpumalanga

The Woodsman B&B

"Sabie is very central to visit in and around the area."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"I really like Dullstroom - the setting, vibe and availability of the basics like coffee and breakfast is great. Of course the Bird of Prey Rehabilitation Centre was certainly the highligh of our short road trip - highly recommend the visit!"

Dullstroom, Mpumalanga

Le Rendezvous

"Lief vir Dullstroom."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Bohemian Garden Cottages

"Die paaie is so vol slaggate dat mens eerder moet loop as ry. Tog is dit 'n interessante dorp en die uitsig oor die laeveld is baie mooi."

Witrivier, Mpumalanga

Kruger's Guest House

"I wonderful place to be. With cool weather. "

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Cottage

"Gaan weer daar kuier."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Kattekwaad Accommodation

"Dis 'n sjarmante dorpie met huise wat dateer uit ’n ander era. Dit kan belangrik wees vir natuurliefhebbers om die weer dop te hou. Dis hooggeleë en as die dorpie bedek is met mis of dit reën aanmekaar, is die pragtige natuurverskynsels nie sigbaar nie."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Sal weer in die toekoms daar gaan kuier."

Standerton, Mpumalanga

The Log Cabin Apartment Hotel

"Standerton is besig om agter uit te gaan. Dit was in die verlede 'n baie mooi dorp gewees. Veral die paaie benodig dringend aandag."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

"Rustige plek om te kuier, maar, o weë, die paaie is nie vir 'n sedan motor goedgesind nie."

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Het baie mis en reën gehad, kon dus nie die tyd in Graskop geniet nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"Baie goed geleë vir Krokodilbrughek se ingang na die Krugerwildtuin."

Marlothpark, Mpumalanga

"Good place for holidays."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Mal oor Dullstroom."

Ermelo, Mpumalanga

Barnyard Venue

"There is a good verity of restaurants."

Marlothpark, Mpumalanga

Royale Marlothi Safari Lodge

"The area itself it ok. The people are friendly."

Marlothpark, Mpumalanga

Acacia Bush Cottage

"Behalwe vir die baie slegte paaie in Marloth vir 'n sedanmotor, is dit die beste toeristebestemming vir 'n besoek aan die wildtuin!"

Ermelo, Mpumalanga

Lallapanzi Country Stay

"Meeste restaurante was Sondag gesluit."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Green Venus Guest House

"Pragtige, kunstige dorpie."

Marlothpark, Mpumalanga

Buffalo Chalets Marloth Park

"Diere behoort nie gevoer te word nie, want mense voer hulle sommer enige iets te ete. Van die grondpaaie is in ’n swak toestand vir mense met motors."

Panoramaroete, Mpumalanga

Morgenzon Trout Farm

"Altyd lekker om in Dullstroom te kuier."

Blad
Blad 72 - Wys 2131 tot 2160
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang