Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Dit was 'n lekker ondervinding en besonders om 'n wynkelder op die strand te kry."
"The slower pace of country life is very relaxing for city dwellers. The rich history of the area makes a return visit most likely."
"I hadn't stayed in Pringle Bay previously, it was a wonderful surprise. We enjoyed a very long hike one morning and felt perfectly safe being off the beaten track. We had dinner at two restaurants, the first one being really fantastic - Hook, Line & Sinker. Worth many more visits!"
"Baie warm, lekkerste wyne, sout-van-die-aarde-mense en rustige afskakeldorp. Ons geniet Klawer elke keer meer en meer."
"Dit is 'n pragtige klein dorpie, skoon en die mense is vriendelik. Dit was ons eerste keer daar, maar ons sal beslis weer terugkom."
"Paternoster het sedert laaste besoek ontpop in 'n amazing plek. Heerlike restaurante, waterfrontjie en selfs 'n teater! Gaan beslis weer kom."
"Langebaan became one of my favourite holiday places after this weekend. Got to enjoy the beautiful National Nature Reserve and Postberg hike, explore Langebaan restaurants, shops and markets. The beach is stunning and I simply love the people they are all so warm and welcome."
"Baie mooi veral in blommekyktyd. Dit was ons eerste keer, sal dit weer doen. "
"Baie mooi dorp. Skoon en mense is baie vriendelik. George is vir seker 'n dorp wat my weer sal sien."
"Was nie verniet Formosabaai genoem nie. Om op Robberg te stap, is 'n groot voorreg!"
"Solank mens nie laer as die eerste 4 of 5 blokke gaan nie, is dit goed. Verder af sowel as later in die dag raak dit touch and go. Steeds baie mooi, skoon dorp. "
"Clanwilliam has good shopping facilities. Restaurants didn't appeal as we enjoy food different to what we eat at home. Had breakfast and didn't enjoy it at all. The coffee shop is very attractive with a lovely view, staff not very knowledgeable. Flower viewing areas are easily accessible and the tourist information was helpful."
"Besoek die kwekery vir die uitstaande versameling vetplante. Die pannekoek en roosterkoek by die kerksaal was regtig lekker."
"Sentraal geleë vir blommekyk en die Olifantsriviervallei en wynroete. Naby geleë aan Strandfontein en Elandsbaai."
"Die Gastehuis is geleë in 'n veilige en stil gebied met vriendelike ontvangs."