Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39539 resensies.
Maritza G. - 7th October 2018
staying in Campher's Drift, Wes-Kaap
Baie stil, veilige area.
Jaco V. - 6th October 2018
staying in Bloubergrant, Wes-Kaap
Niks veel nie. Ons het die kamer geniet.
Jerome C. - 6th October 2018
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Sal beslis aanbeveel aan vriende en familie.
Dirk C. - 6th October 2018
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Net oorgebly en nie as toeris daar gebly nie. Was voorheen langer daar en dit was baie interessant.
Daniel E. - 6th October 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Elizbe V. - 6th October 2018
staying in Nature's Valley, Wes-Kaap
Ongerep. Wil weer terugkom vir 'n gesinsvakansie.
Rene W. - 6th October 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Lieflik, gerieflik en hoogs aanbeveel as jy uit die gewoel van Hermanus self wil uitkom. Alle denkbare geriewe op jou voorstoep en 'n klipgooi van die hoof besienswaardighede van Hermanus.
Nicolene M. - 6th October 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch is pragtig, met heerlike kos en natuurlik wyn, wat meer kan 'n mense se.
Karen P. - 6th October 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Dis 'n bietjie ver van Kaapstad en sy aktiwiteite, maar 'n wonderlike bestemming op sy eie.
Tommy H. - 6th October 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie goeie vakansiebestemming. Skoon en vriendelike mense.
Sonet B. - 6th October 2018
staying in Welgemoed, Wes-Kaap
Aangename verblyf vir 'n goeie prys.
Heloise B. - 6th October 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert is 'n pragtige oase van 'n dorp, met baie om te doen en te sien. Hier wil ek weer kuier!
Lynette H. - 6th October 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Baie lekker, rustige see-dorpie. Mense is baie vriendelik.
Johan L. - 6th October 2018
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Goeie ligging en skoon dorpie.
Marle D. - 6th October 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson het ons stoutste verwagtinge oortref. Ons hou gewoonlik vakansie in die Hemel en Aarde-vallei en vind sy witwyne ‘n trekpleister, maar nadat ons Robertson, veral De Wetshof en Springfield Estate, se wyne geproe het, het ons vir seker nuwe gunstelinge! Die Viljoensdrif-bootreis is ook ‘n moet-doen!
Marilize B. - 6th October 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die Swartbergpas en Meiringspoortpas en waterval en ook Rust en Vrede-waterval is definitief 'n moet om te besigtig.
Estrelita G. - 6th October 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Beautiful place.
Angela T. - 5th October 2018
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Baie lekker rustig as mens 'n rustige wegbreek verlang. Al wat kort is 'n klein apteek met net die nodige medikasie. My man moes eendag vinnig Lambertsbaai toe ry om medikasie te kry vir een van die kinders. Ek het iets vir alle skete ingepak, maar sy het onverwags siek geword en haar koors en bors medikasie was toe net te min vir die tyd wat ons daar is.
Tom S. - 5th October 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Elsje J. - 5th October 2018
staying in Nuweland, Wes-Kaap
Gerieflik geleë naby Kirstenbos.
Jaco P. - 5th October 2018
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Pragtige omgewing en strande. Baie privaat.
Jaco P. - 5th October 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorp, net jammer dat Tietiesbaai se kampterrein so swak bestuur word.
Johann C. - 5th October 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Pragtig met besienswaardighede in omgewing.
Christine R. - 5th October 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
It is nice to walk near the sea. But if you want to do more or see more you must drive to Hermanus. 10 minutes drive.
Amelda P. - 5th October 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Behalwe dat dit so ver van ons is en dit nou moeilik maak om elke dag daarheen te gaan het ons dit regtig so geniet, daar is so baie om te sien en te doen.
Wilise L. - 5th October 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Nie al die winkels is oop vir lang ure nie.
Tania D. - 5th October 2018
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Heerlike vakansie plekkie.
Laurize N. - 5th October 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is 'n lieflike, rustige dorp.
Fikile N. - 5th October 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Restaurants need a more flexible and varying food menu.
Rosa V. - 5th October 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
My hartsplek.
Anja K. - 5th October 2018
staying in Dalsig, Wes-Kaap
Stil area, maklik om van daar af die omgewing te verken.
Evert P. - 5th October 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Een van die dorpe wat in my opinie nie agteruit gegaan het soos vele ander nie. Baie skoon en lyk of alles werk.
Amelia B. - 4th October 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Jongensfontein sal ons beslis weer sien. Pragtige dorpie met rustige atmosfeer.
Juandre M. - 4th October 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Fantastiese vakansieplek.
Ronaldo A. - 4th October 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Die mooiste kusdorpie aan die Weskus!
Shaun H. - 4th October 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Heerlike vakansieplek en baie bekostigbaar.
Ansel J. - 4th October 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie lekker!
Archie F. - 4th October 2018
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Very welcoming.
Merieke A. - 4th October 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Baie lekker plek om vakansie te hou met jonger kinders. Veilig en vriendelik.
Mechelle V. - 4th October 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Daar is so baie om te doen in die area en die mense is almal baie vriendelik.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]