Geverifieerde Resensie

Cape Route 62

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2351 resensies.

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

De Wawielhuis Calitzdorp

"Ek is altyd te kort daar. Dit is 'n ontploffing van kreatiwiteit."

Ladismith, Kaapse Roete 62

Die Veldhuis @ Vyver's Rus

"Pragtige dorpie. Kan die nodigste koop. Die pryse is baie goed."

Montagu, Kaapse Roete 62

Mountain View @ The Little Gem

"Ons is mal oor Montagu! Dis een van ons gunsteling plekke!"

Montagu, Kaapse Roete 62

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

"Miskien moet hulle kyk om in 'n mediese hospitaal te investeer, alhoewel die staatshospitaal nie te sleg was nie."

Montagu, Kaapse Roete 62

360on62 Mountain View Farm Cottages

"Montagu is die pragtigste dorp met die vriendelikste mense."

De Rust, Kaapse Roete 62

The Travelling Tortoise Retreat

"Herries Restaurant is a must see as well as the waterfall."

De Rust, Kaapse Roete 62

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust is a very nice little town and people are friendly and helpful."

De Rust, Kaapse Roete 62

Meijer's Rust Farm

"'n Aangename plattelandse plek met heelwat restaurante en winkeltjies om te besoek."

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Huis Oppie Rant @ Matjiesvlei Guest Farm

"Daar is 'n paar restaurante en wynkelders wat besoek kan word in Calitzdorp."

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

De Wawielhuis Calitzdorp

"Ons wou rus, saam met familie kuier en 'n mooi omgewing beleef. In die opsig het ons alles gekry."

McGregor, Kaapse Roete 62

Boesmanskloof - Die Galg Thatched Roof Cottages

"Daar is nie winkels nie - onthou om in Robertson of vooraf melk & brood, ens. te koop."

Ladismith, Kaapse Roete 62

Die Veldhuis @ Vyver's Rus

"Baie klein, maar groot genoeg om voorraad te koop."

Robertson, Kaapse Roete 62

Vigne Cottage

"Gaan besoek die Birds Paradise. Robertson en al die dorpies en wynplase bied so baie. Onmoontlik om verveeld te raak."

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

The Calitz

"Mooi, lekker en pragtig."

Robertson, Kaapse Roete 62

Robertson Boutique Backpackers

"2 dae in omgewing was verseker te min, daar is soveel te doen, sien en te ontdek. Lieflike omgewing, gaan verseker weer."

Robertson, Kaapse Roete 62

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

"Lieflike dorp en baie vriendelike mense!"

McGregor, Kaapse Roete 62

Ons Huisie

"Die dorpie is lieflik, maar kan gerus meer winkeltjies kry waar jy dinge kan kry eg aan McGregor."

Montagu, Kaapse Roete 62

Goedemoed Farm Cottage

"Dié dorpie bied genoeg om toeriste te vermaak en dit is ook na aan verskeie ander toeristebestemmings."

De Rust, Kaapse Roete 62

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Baie oulike 'one-stop' dorpie. Die restaurant 'Herrie' se diens was stadig, maar die kos was baie lekker."

Robertson, Kaapse Roete 62

De Hoop Cottages

"'n Pragtige plek om net weg te breek met al die besienswaardighede. Robertson is ook goed geleë t.o.v die afstand na ander naburige dorpies soos bv Montagu. Die wêreld is verskriklik mooi en al die wynplase en mooi toegeruste eetplekke en padstalle is n bonus. "

Robertson, Kaapse Roete 62

Petal's Place

"Dit is die mooiste dorp tussen die wynlande. Baie lekker om net te ontspan of 'n dag of twee te oornag wanneer jy die lang pad Kaap toe aandurf."

Montagu, Kaapse Roete 62

Mountain View @ The Little Gem

"Pragtige dorp, vriendelike mense!"

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

The Calitz

"Puik, wil weer gaan."

Blad
Blad 65 - Wys 1921 tot 1950
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang