Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"Die ongelooflike verskeidenheid van atmosfere wat die Karoo bied na gelang van seisoen van die jaar asook die tyd van die dag is uniek van aard."
"Beautiful town. Visiting the cambidoo reserve and the valley of desolation makes Graff Reniet a perfect destonation."
"Dit lyk na 'n interessante klein plekkie. Ek sal graag in die toekoms meer tyd daar wil spandeer om die plekkie te verken."
"Gariepdam is net vanaf die N1 hoofweg tussen JNB en CPT, wat die area stil maak sonder verkeer deur die aand. Die OK was goed gepak met voorraad, so jy het nie 'n rede om enige iets vir die aand vooraf in te pak nie."
"A beautiful town with so much history and meaning found in the most breathtaking Karoo landscape. It's a must see!"
"Dis 'n klein maar rustige klein dorpie, opvallend skoon met 'n redelik groot supermark waar jy alles kan kry wat nodig is en 'n uitstekende restaurant. Die dorpie is ook geleë op 'n roete met min verkeer."
"Ons het die aand gaan uiteet in die dorp, en personeel was baie vriendelik, en absoluut bewus van Covid higiëne, selfs beter as in Pretoria. Kon nie veel sien van dorp nie, tydwas beperk, maar ja, dit was lekker."
"Die dorp het baie agteruit gegaan. Bedelaars en rondlopers maak die dorp minder aangenaam."
"Ryk aan geskiedenis en museums indien jy in die geskiedenis belangstel. Geboorteplek van Dr Christiaan Barnard wat die eerste hartoorplanting gedoen het."
"Britstown is small and does not have many sights but I would stay at Rooidam on the farm as that is a wonderful experience."
"Mooi plek, naweke is alles ongelukig vroeg toe, kinders pla bietjie by winkels deur te bedel."
"Magnificent scenery, big sky and wide open spaces, great night sky and stars, peaceful solitude."