Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 170

"Awesome beaches and very friendly people."

Underberg, KwaZulu-Natal

Hilltop Cottage

"Baie plekke het toegemaak weens Covid."

Sodwanabaai, KwaZulu-Natal

Phumulani Lodge

"Onthou om die getye dop te hou as jy in die rock pools wil gaan snorkel. Vir die beste pizza probeer Lighthouse, en vir die beste seekos maak ’n draai by Mseni."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Topanga 35

"Great swimming beach."

Margate, KwaZulu-Natal

Santana 406

"Margate is a good place."

Ballito, KwaZulu-Natal

Ballito Manor View 302

"Ballito is ons gunstelingstrand."

Hillcrest, KwaZulu-Natal

Warrens Guest House

"Still has a village feeling."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

L'Escalier 613

"Een van die beste strande in Suid-Afrika."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Seascape 18

"Uvongo was goed vir ons. Sal definitief weer gaan."

Margate, KwaZulu-Natal

Branderkant 7

"Neem sorg as jy in die aand ry, baie slaggate wat nie gesien kan word nie weens straatligte wat buitewerking is."

Margate, KwaZulu-Natal

Chesapeake Bay 30

"Margate het sy glans verloor. Sal baie eerder in een van die omliggende dorpies tuisgaan. Ons het in Margate gewoon, maar het die heeltyd gery na restaurante en besoekplekke buite Margate."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Stirling Place 7

"Lovely for finishing and swimming."

Southbroom, KwaZulu-Natal

Breakerview Bay 32

"Baie netjies en Trafalgar is ook goed geleë met goeie sekuriteit."

Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Poolside Guest House

"Friendly people, close to all malls, beaches, etc."

Sodwanabaai, KwaZulu-Natal

Kingfishers Khaya

"Ek sien Sodwana weer in Juniemaand vir my duik-kursus."

Ballito, KwaZulu-Natal

Prosperita

"Pragtige netjiese plek."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

22 Bronze Bay

"Baie netjies en veilig. Sal enige tyd weer terug gaan soentoe."

Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Goodhope Country Escape

"Baie goed, ons wou nie te veel in 'n gemaal van mense wees nie, so ons bestemming was vir ons perfek. Ons kon gaan waar en wanneer ons wil sonder om te voel dat dit so besig rondom jou is dat jy nie die natuur kan waarneem nie."

Underberg, KwaZulu-Natal

Berghaven Log Cabin

"So baie om te sien die natuur en berge is asemrowend!"

Kokstad, KwaZulu-Natal

Anathi Hotel

"Sal nie weer daar bly."

Richardsbaai, KwaZulu-Natal

Nyathi Lodge

"Business hub and provide easy access to all amenities."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Serene-Estate Guesthouse

"Excellent destination for nature lovers in particular."

Pennington, KwaZulu-Natal

Grace on Minerva

"Baie stil dorp met heerlike strande en dis wonderlik vir jou en jou honde."

Blad
Blad 110 - Wys 3271 tot 3300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang