Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.
"Beaches not always very clean, especially in afternoon after the big crowd of people. "
"Umhlanga is regtig baie mooi en die instandhouding uitstekend. Dit is 'n drawwersparadys en lekker om langs die see te draf op 'n mooi paadjie. Parkering is egter 'n probleem."
"St. Lucia is so 'n pragtige dorp. Net jammer mense mors die dorp vuil. Dit word elke dag mooi skoongemaak. Dankie daarvoor."
"If you going to stay in Port Edward you need to know that there is nothing to do there, it is basically an old age village. We were visiting our family in the retirement estate so we know what to expect."
"A very good holiday - a destination you will never get bored so many activities around town and the most beautiful beaches."
"Nie vir reisigers wat van 'n besige vakansie-vibe hou nie. Geen entertainment en restaurante nie. Lieflike strand."
"Die Pig and Plough was werklik oulik met lekker kos, maar dis omtrent dit vir Winterton, meer 'n deurgang dorp op pad berge toe."
"Die hoofstrand is 'n gemors maar Rocky Beach is 'n lekker strand so 4 km uit die dorp."
"Leisure Bay as vakansiebestemming is perfek. Nie gekommersialiseer nie, veilige parkering by verskeidenheid strande en naby genoeg aan Port Edward vir winkels."