Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7918 resensies.

Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Country Inn (Vosburg Hotel)

"Alles was ongelukkig reeds toe met ons aankoms, maar ons kon deur die dorp stap. Baie skoon."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Daar is besienswaardighede, maar dit moet bemark word. Inligtingstukke behoort in die kamers van gastehuise beskikbaar te wees."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"This unique and historically important town has always been a little bit rough around the edges, and that's part of its charm. But the parlous state of the litter strewn streets, and dumping of rubbish bags on the dunes of the main beach, made us feel that both its residents and municipality don't care much for the image of this once well looked after town."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Smurfs Den

"The Fred Turner Museum is a must-see and, of course, the spring flowers."

Colesberg, Noord-Kaap

Karoo-Koppie Guesthouse

"Dorpie is mooi skoon. Strate kort so bietjie instandhouding, maar dit is die ideale halfweghuis vir reisigers."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Scholen

"Die dorp se stemming bring rustigheid en nostalgie mee. Heerlike rusplek op die lang pad tussen die noorde en die suide."

Upington, Noord-Kaap

Tshahitsi Lodge

"Kan beslis ete by Red Ox Restaurant aanbeveel."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Baie min goed om te doen daar. Basies net eetplekkies."

Upington, Noord-Kaap

Just B Guest House

"Upington lê ons baie na aan die hart. Ons het familie wat daar woon en het 'n familieplaas tussen Olifantshoek en Upington. Baie lief vir die Kalahari."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Halfweghuis na George! Rustige dorpie met interessante geskiedenis."

Upington, Noord-Kaap

Libby's Lodge

"Die Red Ox Restaurant is 'n uitstekende opsie vir etes. Die kos en diens is onverbeterlik!"

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Colesberg bied heerlike restaurante, vriendelike diens en kos eie aan die streek."

Colesberg, Noord-Kaap

Little Farms

"Shell Garage maak die lekkerste kos. "

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Dorp is vuil en self nie baie veilig nie. "

Upington, Noord-Kaap

Ditsem Gasteplaas

"Warm, maar baie lekker! Goeie mense!"

Loxton, Noord-Kaap

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

"Beautiful little town that has has more to offer than meets the eye."

Upington, Noord-Kaap

Gemütlich Guest House

"Ons enigste spyt was dat ons nie lank genoeg gekuier het om meer van Upington self te sien nie."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Lekker mense en lekker vleis. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Ideale oorslaapplekkie op pad Kaap toe."

Colesberg, Noord-Kaap

Gables Inn

"Alles kan in 'n dag gesien en besoek word. Nie 'n plek waar mens langer as een dag sal wil oorbly nie."

Koingnaas, Noord-Kaap

Die Anker Gastehuis

"Unless you're going to do the Shipwreck 4x4 Trail or have an interest in quirky mining towns of yore, there's not a whole lot to see here."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Baie sentraal vir reisigers!"

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Dit is regtig 'n ou plattelandse dorpie met baie ou kerke en geboue met huise."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Lekker rustige plattelandse dorp."

Upington, Noord-Kaap

Desert Palace Hotel

"Oranje Wynkelders en die Kerkmuis restaurant was uitstekend. Sal vir seker weer gaan."

Richmond, Noord-Kaap

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Egte Karoo-dorpie gevoel. Stilte is heilsaam. Net wat nodig is vir moeë reisiger. Ongelukkig was ons verblyf te kort om alles wat hierdie dorp aanbied te ervaar. Sal beslis volgende keer vir langer kom."

Carnarvon, Noord-Kaap

Maritza Guest House

"Ons het net oornag en was nie toeriste nie. Dorpie se verval is erg en bedelaartjies is oral. Droogte het sy tol geëis. Swakste ete by Lord Carnarvon geëet. Dis jammer."

Calvinia, Noord-Kaap

Oriebruggie Accommodation

"Ons was nie daar as toeriste nie. Net oornagslaapplek gesoek."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Geniet die Karoo gasvryheid! Almal wat groet en vriendelik is!"

Blad
Blad 90 - Wys 2671 tot 2700
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang