Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Noordwes

4.1 / 5  
volgens 1619 resensies
Lees regte resensies van Noordwes van 1619 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordwes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordwes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordwes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordwes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Ancient Emperor Guest Estate is 'n landgoed met 'n Romeinse tema in Potchefstroom. Dit is op die N12 Treasure Route geleë en gebou op die oewer van die Mooirivier. Dit is netjies weggesteek van die rep en roer van ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Cul-de-sac Gastehuis is in 'n stil woonbuurt in Potchefstroom geleë. Die gastehuis bied verblyf in 5 kamers wat uniek ingerig en versier is. Die kamers bevat dubbel-, enkel- en/of koninggrootte-beddens. Kamer 1 ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

Dream Stop Guest Rooms is by die Bult in Potchefstroom geleë. Die perseel is ideaal geleë naby die Noord-Wes Universiteit en die Mediclinic. Dis stapafstand vanaf die besige studente-area, restuarante, koffiewinke...

Vanaf
R4 700
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Ottoshoop, Noordwes

Malmane Eye Private Retreat is op 'n plaas tussen Lichtenburg en Ottoshoop geleë en bied slaapplek aan 8 tot 12 gaste. Dis die perfekte plek om in die natuur se stilte te ontspan. Dié chalet is ideaal vir 2 volw...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oude Dorp, Noordwes

Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf is op 'n kleinhoewe net 10 km buite Potchefstroom op die Carletonville-pad geleë. Elke kamer het lugversorging en slaapplek vir 2. Daar is 2 kamers met koninggrootte-beddens wat in ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Vyfhoek, Noordwes

Kirstenbos is op 'n kleinhoewe in die Mooivallei Park-area in Potchefstroom geleë. Dié B&B is 5 minute se ry van Noordwes-Universiteit af en is naby mediese- en sportgeriewe in Potchefstroom geleë. Dié 2 kamers...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys, Noordwes

Otters' Haunt Full Moon Bush Camp is 'n klein, privaat wegbreekbestemming bo die Vaalrivier se vloedlyn. Gaste kan hierheen ontvlug uit hul besige lewens om die rivier, avontuurdoendinge en die Vredefortkoepel-bergl...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Hullabaloo Selfsorg is in Lichtenburg in Noordwes geleë. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers op pad na Botswana. Orion is 'n selfsorg-eenheid en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die ...

Vanaf
R2 970
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Buffelspoort, Noordwes

Rustic Cottage is in Utopia Nature Estate in die Buffelspoortvallei geleë, sowat 100 km vanaf Pretoria en 110 km vanaf Randburg. Dié grasdakhuis bied verblyf in 3 slaapkamers met 3 badkamers. Al die slaapkamers i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Buffelspoort, Noordwes

Imithi Bush Chalet is 'n bekoorlike en ongekunstelde tweeverdieping-houthuis met 'n grasdak tussen die bome op die Utopia Natuurlandgoed, net 8,8 km van Buffelspoort af. Imithi beteken "die bome" in Xhosa. Die chale...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

“O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg, Bob’jane boggom in Magaliesberg. O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg. Tarentale trippel om die boer te terg. Die Kwêvoël kwê in die doringboom. Die wildegans droom op die waterstroom...” Tussen die rooibruin mure van die Magaliesberge, die w...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za