Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Noordwes

4.1 / 5  
volgens 1619 resensies
Lees regte resensies van Noordwes van 1619 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordwes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordwes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordwes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordwes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Potchefstroom, Noordwes

The View B&B word deur die eienaar bestuur en is net 15 minute vanaf die hartjie van Potchefstroom. Al die kamers is deel van die hoofhuis en is op die tweede verdieping geleë, wat slegs via trappe bereik word. D...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Cross Roads Inn is 'n plek waar gaste vriende raak en vriende familie raak en familie is wat hierdie huis 'n tuiste maak. Dié huis is destyds ingerig as 'n veilige hawe vir sendelinge op pad terug van hulle sending...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Sanctuary Life Guest Farm is 20 km buite Magaliesburg geleë. Dié pragtige plattelandse omgewing is 100 km vanaf Johannesburg. Dit is ideaal vir naweekwegbreke en opwindende buitemuurse doendinge. Dit is 'n liefli...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Lodge in Bloemhof, Noordwes

Sleepers Guest Lodge is in die dorpie Bloemhof in die Noordwes geleë. Vir 'n welverdiende nagrus is dit die ideale plekkie vir rus en vrede weg van die geraas van die hoofstraat se verkeer. Bloemhof is 'n klein dor...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 286
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartbeespoort, Noordwes

Lake Komo on Kosmos is in die rustige dorpie Kosmos aan die oewer van die Hartbeespoortdam in die Magalies-biosfeer geleë. Die kothuis se tuin het oorspronklik 'n Engelse styl gehad, maar bied nou 'n unieke mengse...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vryburg, Noordwes

Unity Guest House is net 30 km van Vryburg en 50 km van Delareyville af op die pragtige Unity-plaas. Dit is die perfekte bestemming vir 'n rustige en verkwikkende wegbreek. Kom geniet die rustige omgewing, manjifiek...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brits, Noordwes

Big Tree Guesthouse is in die hartjie van Brits geleë waar Mariaan en haar span jou hartlik welkom sal heet. Die geriewe is uiters gerieflik vir diegene wat wat troues by Zakopane, Jeannelies, Camelot, Altydgoed, F...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Kroondal, Noordwes

Berg en Bos is in die Magaliesberg-biosfeer, tussen die Olifantsnek- en Buffelspoortdam geleë. Die verblyf bied toegang tot eiesoortige, vreemde rotsformasies, klippe en pragtige uitsigte oor die Pilanesberge. Die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Ommihoek Guesthouse is in 'n stil area in Lichtenburg geleë in Suid-Afrika se Noordwes-provinsie. Dié gastehuis is naby die middedorp, winkels en restaurante. Daar is verblyf in 3 selfsorg-eenhede en 3 dubbelkame...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Harmony Cottage bied selfsorgverblyf in Potchefstroom. Dis baie naby die gewilde Mooirivier en Canal Crossing. Die kothuis het slaapplek vir 4 in 2 slaapkamers. Die kamers het of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

“O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg, Bob’jane boggom in Magaliesberg. O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg. Tarentale trippel om die boer te terg. Die Kwêvoël kwê in die doringboom. Die wildegans droom op die waterstroom...” Tussen die rooibruin mure van die Magaliesberge, die w...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za