Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1908 resensies.

Groot Marico, Noordwes

Up The Creek

"Groot Marico is a beautiful destination."

Vryburg, Noordwes

Lavender Lodge

"Probeer Ocean Basket se vleisspyskaart."

Rustenburg, Noordwes

Sugarbush Hill Country Cottages

"I would recommend Rustenburg a place to spend a holiday."

Mogwase, Noordwes

Sharodin Bed and Breakfast

"A quiet and safe place for guests."

Schoemansville, Noordwes

The Art Guesthouse

"Roads are terrible and need some maintenance. But it's fairly close to amenities so with a short drive one can go to the various places to see and things to do."

Potchefstroom, Noordwes

The Ancient Copper Shed

"Baie mooi skoon dorp met alles wat jy moontlik nodig het."

Zeerust, Noordwes

Tapologo Lodge

"Excellent destination, just needs more work."

Kroondal, Noordwes

Adem Guest Farm

"Kroondal is 'n plekkie met ryke geskiedenis!"

Schoemansville, Noordwes

Khayamanzi Guesthouse

"Some entertainment is expensive but awesome."

Rustenburg, Noordwes

Bietjie Vrede

"Rustenburg is hot as hell."

Skeerpoort, Noordwes

La Bastide

"Baie rustig. Voel of jy ver van die huis af is al is dit net 'n uur of so se ry van Boksburg af. Ons het klaar vasgemaak dat ons weer vir 'n naweek sal deurgaan, want een dag is nie genoeg nie."

Die Bult, Noordwes

Huys ten Bosch Guest House

"Die Bult het die laaste jaar of twee effens agteruit gegaan wat veiligheid aanbetref. Hopelik kan die dorp se bestuur iets daaraan doen. Die eetplekke is egter steeds uitstekend en die akkerbome is pragtig. Probeer gerus die Steakhouse (langs Ocean Basket) se T-been."

Potchefstroom, Noordwes

The River Cottage

"My dogter sê dit is 'n baie oulike plek, het na die "Ou Wilgerboom van Potchefstroom" gaan soek!"

Skeerpoort, Noordwes

Highlander Trout Lodge

"Heelwat aangename verrassings!"

Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes

The Kingdom Resort

"Jammer vir die brande in die park en die verskriklike droogte."

Die Bult, Noordwes

Presidensie Guest Rooms

"Dit is sentraal en enige aktiwiteite is maklik bereikbaar."

Kosmos, Noordwes

Atelier Isabella

"Die informele nedersetting in Kosmos is 'n seer vir die oog en skep tog 'n veiligheidsrisiko."

Vryburg, Noordwes

Bird Guesthouse

"Vryburg is maar bietjie vervalle, maar dit is deesdae die geval met alle plattelandse dorpies."

Die Bult, Noordwes

The Gallery

"Ons wil graag weer kom, want 'n naweek is te min tyd. Die wat ons gesien het, maak ons lus om vir 'n week of twee te kom om alles te sien. "

Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Camelot Guest House & Apartments

"Lieflike, boomryke en geskiedkundige ou dorp. Mens voel onmiddellik tuis daar."

Blad
Blad 44 - Wys 1291 tot 1320
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang