Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1908 resensies.
"Gevaarlik om net enige plek te parkeer. Mense is heeltyd om jou kar. Voel onveilig in die strate en by die winkels. Mense probeer jou deure oopruk as jy stop by die rooi verkeersligte. Ons is verskeie kere gewaarsku oor grypdiewe wat jou handsak, beursie en selfone gryp en ook oor inbrake in karre as jy iewers parkeer."
Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes
The Kingdom Resort"Baie rustige omgewing. Teerpaaie kort bietjie aandag. Grondpaaie was nie te sleg nie. Hou duim vas dat dit gou daar lekker sal reën."
"Groot Marico as dorp is vrot, die regering daar gee niks om vir die inwoners nie en dit is 'n skande dat so 'n dorpie so agteruitgaan, maar die mense van die dorp en gebied is baie vriendelik."
"If you need a break from the city fast life Rustenburg is the place to be."
"It has sentimental value for me because my daughter is at school there. I really don't know the town."
Sentraal Potchefstroom, Noordwes
A Touch of Grace"Dit is 'n baie mooi area en stil, en kan nie wag vir nog so 'n geleentheid nie."
Sentraal Potchefstroom, Noordwes
A Touch of Grace"Dit bly en sal altyd 'n plek van groot waarde in ons harte wees, omdat ons hele gesin daar geswot het."
"Rustige, pragtige, skoon plek. Ongelooflike restaurante, gastehuise en vriendelike mense."
"Due to the nearby mines, the accommodation in the area that is affordable caters for contractors. It was a pleasant surprise to find accommodation that is affordable for business travel and that is not in the contractors class. "
"Skeerpoort is an absolute gem. Farm-style living with the comforts of modern living. There is also so many activities in the surrounding areas which caters to every taste. Looking forward to our next visit."
"Interesting countryside but the town, like many others, has become somewhat shabby."
"Die Bult was gerieflik naby waar my Suster by NWU studeer. So ons was lekker naby mekaar en die verskillende restaurante maak kuier/etes baie gerieflik."
"Alles die besighede is bymekaar, het nie nodig om ver te ry nie en vir Aardklop net die regte omgewing."
"'n Rustige area, net 'n klipgooi weg van die besige middedorp. Naby genoeg om gou iets te gaan koop, maar ver genoeg om geen stadsgeluid te hoor nie."
"As jy vir 'n paar dae net na die soetste taal wil luister, van die vriendelike pompjoggies tot die pakkers by die winkelbetaalpunte, gaan kuier so bietjie op Potchefstroom."