Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg

Bali at Scenic Haven Lodge

"Pragtig en baie aktiwiteite in Hartbeespoortdam om te doen."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Lekker naby en kan oor 'n gewone naweek ook besoek word."

Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg

Damview Holiday Accommodation

"Jasmyn-boeremark 'n moet vir enige besoeker aan Haartbeesportdam."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Riverbush Lodge

"We really enjoyed most of Parys. A few logistic problems. The potholes are a really huge problem. We also found that whilst most of the small businesses in the area are doing their best to improve their building/shop etc. it would appear the Municipal parts are very run down. This is quite a shame, as parts of "Main" road in between really nice shops etc. are really run down, with rubbish strewn all over, overgrown weeds and grass. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

A Mountain View Country Estate

"Parys is en omgewing is baie rustig en mooi. Definitief die moeite werd om te besoek."

Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Magalies Tranquil Haven

"Ek was verbaas om te sien hoe naby dit eintlik is aan Magaliesburg, en hoe rustig dit daar is. Ek sal beslis weer gaan."

Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg

The Kingdom Resort

"It's a beautiful place and the game guides are professional and friendly. I would only suggest a tracking device on the Big 5 animals to track them easier for viewing. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Riverbush Lodge

"Baie lekker plekkie om na toe weg te breek. Ongelukkig is die pad op sommige plekke onbegaanbaar. Het lekker eetplekkies en winkels om te besigtig."

Mogwase Unit 4, Ontsnap Uit Johannesburg

Vicky's Bed & Breakfast

"Dit is wel in die township van Mogwase, maar dit is baie veilig en baie stil en was baie tevrede."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Ons was gelukkig en het leeus en n jagluiperd op dieselfde dag gesien! Dit is soveel nader om die Groot 5 te sien en is net + - 65km van Pretoria af. Sal baie meer besoek! "

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Mahala View Lodge

"Ver van die stad, naby genoeg om 'n wonderlike belewenis te ervaar."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

A Mountain View Country Estate

"Die dorp se strate is reggemaak vandat ons laas daar was. Dit is n eersteklas toeristedorp met goeie diens oral."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Parys is 'n baie lekker kuierdorp, vriendelike mense en baie oulike eetplekke. Winkeltjies het ook ietsie vir almal se smaak."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Die Opstal Gastekamers

"Potchefstroom is n "awesome" plek met vriendelike mense. "

Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Magalies Mountain View Cottage

"As jy die tyd het, gaan loer rond! Hierdie is 'n uiters interessante plekkie! "

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Mooiplasie Bush Camp

"Vriendelike mense en baie mooi."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Ngiri Safaris

"Rustig en plek om net te chill. As jy verveeld raak is daar darem 'n Brewery en 'n pub naby."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Die pragtigste dorpie met die vriendelikste mense!! Dit was WOW!"

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Sal dit enige tyd weer besoek - bietjie langer oorbly en meer plekke besoek."

Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg

The Kingdom Resort

"Pilansberg is altyd mooi, maar hulle kan gerus daaraan dink om die park se paaie te verbeter."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Rustenzicht

"All I can say is that is a very nice place to go."

Brooklyn, Ontsnap Uit Johannesburg

Osborne House

"Ons sal nie Brooklyn as 'n toerisme-attraksie reken nie, maar Brooklyn Mall 'n heerlike winkelsentrum met heerlike eetplekke."

Blad
Blad 151 - Wys 4501 tot 4530

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang