Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandals"Dit is 'n pragtige dorpie. Eetplekke se pryse is bietjie hoog vir die gemiddelde vakansieganger, so ons kon net 1 keer gaan uiteet."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Krakadouw Cottages"We recommend Traveler's Rest not far from Clanwilliam, where bushman paintings can be seen and a farm stall and restaurant visited."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood Self-Catering Home"Vars geelstert van Dassen op die kole - wat kan dan beter?"
"Die restaurante is baie duur en ons het gevind dat die drie restaurante wat ons besoek het, geen wynlys beskikbaar gehad het nie. Jy kon nie sien watter wyn beskikbaar was nie en moes ook vir die kelners vra wat is die prys. Vreemd dat net duurder wyne ook beskikbaar was."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Damas"Daar is nog heelwat plekke in en om Worcester wat ek graag sou wou besoek en daarom sal ek definitief weer daarheen gaan. Die dorpie is skoon en netjies en die Botaniese Tuin pragtig!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skilpadjie"Lekker sentraal gelëe om die Weskus en die blomme te geniet. Baie interessante kuier-en eetplekke in die omgewing."
Vermaaklikheid, Ontsnap Uit Kaapstad
Thorn & Feather"Vermaaklikheid is quaint but in winter time (European summer) most is closed and you need to travel quite a distance on gravel and potholes to get anywhere. Travel times are at least 40 min even with our 4x4. A 4x4 is a must!"
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Tides"Good options to eat out. Although we visited on a cold weekend, there was sufficient activity to keep our young children busy."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu Self-catering Accommodation"Ek sal enige tyd teruggaan Hermanus toe. Dit is 'n pragtige plek."
"Pragtige orgidee by kwekery. Evita se Perron altyd 'n wenner. Museum die moeite werd. Toffiefabriek 'n juweel."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
176 Hermanus Beach Club"Tourist attractions to be marketed on a regular basis. More activities (family) to be advertised when it's a long weekend."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Zandleegte"Lovely, tranquil place which takes one away from the busy city and brings a sense of calmness and relaxation."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
At Leisure"Afhangende wat jou planne is, is dit 'n goeie basis, maar verwag ten minste 'n uur en 'n half of meer vir uitry na omliggende mooi gedeeltes van die Wes-Kaap. Botaniese tuin is pragtig."