Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Fairview

"Pragtige vakansiedorp."

Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad

Hexberg Cottage

"Een van die mooiste dorpe in die Boland."

Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad

The Singing Seagull Cottage

"Velddrif is eenmaal 'n pragtige plekkie. Ek was verras met alles wat in Velddrif te doen en te sien was."

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Cliff Haven

"Baie mooi en aantreklike avontuur."

Onrus, Ontsnap Uit Kaapstad

Senelle Akkommodasie

"Baie sentraal vir besienswaardighede, Hermanus of in rigting van Kaapstad. Binne minute in hoofpad in beide rigtings."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Prawn Lagoon

"Baie aangename vakansie tuiste vir jonk en oud."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

d'Olyfboom Guest House

"Een van die mooiste dorpe in die Wes-Kaap."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

The Riverdell On Breede

"Altyd 'n lekker wegbreekdorpie."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

KwaThula Too

"Dis pragtig hier, lieflike restaurante, mooi see-uitsigte. Netjies en skoon. Vriendelike mense. "

Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad

Klein Koraalboom

"Vriendelike mense en heerlike kuierplekke om te besoek."

Ceres, Ontsnap Uit Kaapstad

Dennesig Kothuis

"Ceres is 'n mooi dorp en dis altyd lekker om terug te wees in Ceres."

Redelinghuys, Ontsnap Uit Kaapstad

Affi Plaas

"Baie mooi dorpie, met blomme in die omgewing in die rigting na Elandsbaai, 'n lekker 4x4-roete by Klein Tafelberg en daar behoort baie voëls te wees met die baie water in die omgewing."

St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad

West Coast Beach Villa

"Alles wat jy nodig het, niks te fancy nie. Lekker geleë."

Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Anne's Place

"Ons is mal oor Bettysbaai - stil en pragtige gebied. Beslis die plekkie om weg te kom van ons gejaagde lewe en net om rustig te wees. Daar is ander dorpies rondom, soos Hermanus, Kleinmond en vele meer om te besigtig."

Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad

Malika

"Heerlike, veilige ontspannende plek."

Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad

Hexberg Cottage

"A great place to go for a break away from home."

Ceres, Ontsnap Uit Kaapstad

Beagle's Inn

"Mooi, bergryke atmosfeer. Het die restaurante naby vreeslik geniet."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Sea La Vie

"Gemaklike staproetes teenaan kuslyn. Bewaararea en mooi sonsondergang."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Lily's Rest

"Marbrin olyfplaas en grondpad verder na Kleinhoekkloof is hoogs aanbeveel. 'n Besoek verder die vallei af na Bonnievale se Weltevrede Wynlandgoed is 'n moet op enige kluitklaplys. Die Poet's Prayer van die gedugte Chardonnay roer elke hartsnaar."

Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad

The Olive and Vine Farm Cottage

"Net jammer daar is nie markverwante, bekostigbare kamp akkommodasie in die area nie."

Caledon, Ontsnap Uit Kaapstad

Zamar Guest House

"A small but well looked after town in the Western Cape."

Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Heaven's Door

"A very welcoming coastal town, with beautiful shorelines."

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Citrus-Inn Unit 1

"Van die mooiste dorpe in die Wes-Kaap hierdie tyd van die jaar. Dorp het alles wat mens nodig het en die Art Cafe het die heerlikste koffie en die mooiste uitsig."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Lazy@Yzer - Spectacular Seaview

"Lovely area, safe and the residents are friendly and welcoming. In a world where this is rare - it was refreshing to experience just pure kindness extended towards a stranger."

Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad

Le Bourgette

"Netjies en vriendelik - mense is ingestel om jou tyd daar so gemaklik en aangenaam moontlik te maak. Jy kan seker wees van goeie kos en uitstekende diens by die restaurante."

Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad

Roux's Rus

"Please add more activities, the beach is also closed."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang